8137ha Top Bees / Skaap / Bokplaas dist Van Zylsrus / Askham
Date: Mon. 25 Aug. 2025 at 12:00
Auction Date: Mon. 25 Aug. 2025 at 12:00
Auction type: Cattle Farm | Farms | Game Farm | Guest Farm | Guest Farm | Kalahari | Potential Game Farm
Location: Askham | Van Zylsrus
‘n Droomplaas geleë in die Hart van die Kalahari en diep in die Rooi Duine
This dream farm is ideal for a family / friends to buy out the company’s shares as well as for the farmer who is ready to expand or the investor / businessman.
Ideaal vir bees-, skaap-, wild en bokboerdery!
Verdeel in 34 kampe met baie goeie weiding en hoë drakrag waarvan elk met sy eie water. Daar is 9 drinkpunte met 10 000L watertenks. Sentrale beeshanteringsfasiliteite (8x) asook ’n laaibank. Volledig omhein met 1.4m jakkalsdigte buiteheinings & 1.2m binneheinings.
This farm offers unforgettable landscapes and a sustainable livestock farming environment with good infrastructure and the calm of the Kalahari.
Daar is heelwat Springbokke op die plaas en die plaas is ook ideaal vir Gemsbokke. Die plaas kan omskep word in ‘n Droom Wildplaas.
Volledige opstal met ‘n 3 slaapkamer huis en buitegeboue. Die huis het 3 slaapkamers met 2 badkamers, kombuis, sitkamer en eetkamer. Daar is ‘n ruim stoep wat uitkyk op die plaas. Wasgoedkamer en motorhuis met stoorkamer.
Suid-Afrikaners stroom nou in getalle na die gewilde Askham / Van Zylsrus area!
ROUTE TO FARM:
60km from Askham on the R31 to Van Zylsrus. Turn right and drive for 22km. Turn left to Koupan and drive for 25km. Follow indicators.
GPS: 27°24’40.4″S 21°33’43.9″E
LOCATION:
https://maps.app.goo.gl/nn6ndCso3G4UK5v19
ROUTE TO AUCTION:
Waterfront Guesthouse, Upington
Steenbok Ave, Upington, 8801
GPS: 28°27’09.9″S 21°16’14.2″E
LOCATION TO AUCTION:
https://maps.app.goo.gl/xD87CZNo9QU6DjoQA
PAYMENT TERMS:
5% Deposit plus 5% Buyers Commission and Guarantees within 60 days.
NAVRAE:
Hendrik Nel 082 491 8289
Dandré Nel 076 503 7900
Nianco Nel 076 876 4400
Date: Sat. 19 Sep 2026 at 12:00









