018 2905120 cga@lantic.net

60ha Meyerton Besproeiings Plaas asook Trekkers, Implemente, Voertuie & Spilpunte

Date: Thu 22 Sept 2016 at 11:00

Auction Date: Thu 22 Sept 2016 at 11:00

Location: Meyerton

REUSE VEILING!

Gedeelte 45 van die Plaas Kookfontein 545 distrik Meyerton

Die is ‘n waterryke plaas byna in Meyerton en is 1km aan die Kliprivier!

‘n Stukkie goud in die Rand met 52ha Besproeiing met besproeiings regte o.a 14ha lusern onder besproeiing & 38ha voorheen geplant met mielies

5 Spilpunte word afsonderlik & gesamentlik opgeveil o.a:

1 x 5½ toring Valley spilpunt, 1 x 4½ toring Agrico spilpunt, 1 x 3½ toring Agrico spilpunt & 2 x 1½ toring Agrico spilpunt

Die is ‘n waterryke plaas met pomp regte van 128 100 Kl / jaar van die Kliprivier een van die belangrikste feeders om die Vaaldam.  Toegeruste boorgat met elektriese dompelpomp wat water aan die behuising voorsien.  Eskom krag asook twee Transformers een vir die behuising en een by die rivier vir die pomp.  Groot stoor.  Beeshanteringsgeriewe asook voerkraal vir ± 200 beeste.

2 Huise o.a:

  • 250 m², 3 slaapkamers met 2 badkamers, 3 toesluit motorhuise, swembad en lapa, oopplan leefarea met ‘n kombuis, eetkamer en TV gebied met ‘n aparte opwaskamer.
  • 160m², 2 slaapkamers met ‘n badkamer, ingeslote kombuis en oopplan eetkamer en leef area.

VOERTUIE, TREKKERS & IMPLEMENTE:

Vooraf goedgekeurde lenings aanvaarbaar op duurder items.

TREKKERS:

  • Case Trekker MXM 250 (2007) 2000 ure
  • Case Trekker MXM 130 (2004) 7630 ure
  • 2x New Holland TS120 Trekkers (2004 & 2005 modelle)

SLEEPWAENS:

  • 2x 18 Ton Sleepwaens met massa kante
  • 2x Plat Waens
  • 2 Wiel Sleepwa
  • Bakkie Sleepwa
  • Klein Sleepwa
  • Oranje Sleepwa
  • Klein Tipwa

PILMASJIEN & VOERMENGER:

  • Jones Lusern Pilmasjien & Voermenger (lewer 3-4 ton per uur)

HOOI TOERUSTING:

  • Claas Rollant 340 Baal masjien
  • Claas Markant 55 Square Baal masjien
  • Kuhn Snymasjien & Kneuser FC 302 RG
  • Falcon Snyer 2m
  • Haymaker Slasher
  • 10 Tol Hark
  • 4 Tol Hark
  • Rol Hark
  • Droskey Hammer Meule

PLANTER:

  • 6 Ry John Deere Planter

STROPERS:

  • MF 550 Stroper
  • 2x MF 540 Stroper
  • MF 300 Stroper

PLOEË:

  • Baldon CR140 Skottelploeg
  • ASDA Baldon Ripper
  • Kverneland 13 Tand Ripper
  • Walton 6 Skaar Ploeg
  • 7 Tand Geel Ripper
  • 10 Skottel Disc eenrigting

IMPLEMENTE:

  • Jacto Gifspuit
  • 2x Gifspuite
  • Vuurvegter
  • Stikstof Skoffel
  • 6 Skaar John Deere Skoffel
  • Groen Duisendpoot
  • 6m Staal Vraghouer
  • 2x Groen Skoffels
  • Rooi Kalkstrooier
  • Klein kalk strooier
  • 25 Tande Konskil
  • Konskilder
  • Groen mixer
  • Klein geel Ripper
  • Rooi Roller
  • Skraaper
  • Geel Laaigraaf & Bak
  • Klein Rooi Tenk
  • 2x Klein Geel Tenks
  • 2x Klein Blou Tenks
  • 2x Kunsmistenks 2500lt
  • 4x Groot Kunsmis tenks 10 000lt
  • Mielie Silo
  • 4 Tallhark
  • 10 Eenheid Rolskoffel
  • 6 Meter Roltandskoffel
  • Selfvoerbakke
  • Sementmenger
  • Kalkstrooi bakke
  • Omkeerbare skoffeleg

SKAAP TOERUSTING:

  • 3x Groot Selfvoerders
  • Klein Selfvoerder
  • 4x Lang voerkrippe
  • 2x Selfgemaakte Voerrakke vir skape
  • Skaap sorteertafel
  • Wolpres
  • 3x Voerbakke
  • 3x Ronde Voerskiwwe

Route:

From the R59 take Johan le Roux rd to Meyerton & turn right into Pierneef, turn again left into Jim Fouche rd & then again right into Donald rd for 1.6km. Farm on both sides.

Plase Betalingsvoorwaardes:

5% Deposito plus 7% Afslaers kommissie en Waarborge 60 dae.

Navrae:

Clive Gardner Afslaers 018 290 9610

Hendrik Nel 082 491 8289