Total Dispersal Sale: 210 Limousins
Location: Mareetsane
2025 10 29 – KATALOGUS LIMOUSINS
Total Dispersal Sale: 210 Limousins
Voorheen Jalim Stoet nou aangebied as Kommersieel
AANBOD:
- 70 Koeie + 70 Kalwers
- 47 Verse
- 20 Speenkalwers
- 3 Bulle
Top genetika gebruik van o.a: Derick le Roux, McDonald, Steenkamp ens.
Die kudde is bestuur op die hoogste vlak, gespuit teen alle heersende siektes en die verse word 2x keer per jaar STAM S19 gespuit, dragtigheid & vrugbaarheidsertifikate beskikbaar dag van veiling.
ACCOMMODATION:
Vaalboskraal, Mareetsane 083 630 4586 / 082 888 9277
ROETE:
1km vanaf NWK Mareetsane op die R375 na N18. Draai links op grondpad (Jakkalsdans bord) en ry vir 1.6km tot by die plaas.
GPS: 26°09’15.3″S 25°24’22.2″E
LOCATION:
https://maps.app.goo.gl/NJDk48EjVjHpaAt57
ENQUIRIES:
Clive Gardner Afslaers 018 290 9610
Hendrik Nel 082 491 8289
Dandré Nel 076 503 7900
Nianco Nel 076 876 4400

