018 2905120 cga@lantic.net

Uitverkoping van Jors Simmentalers

Date: Thu 7 June 2018 at 11:00

Auction Date: Thu 7 June 2018 at 11:00

Auction type: Simmentaler

Location: Lichtenburg

Veiling uitslae / Sale Results:

Diere/Animals Verkoop/ Sold Gemiddelde/Average Hoogste/Highest
Bulle/Bulls 1  :  1 R40 000.00 R40 000.00
Koeie/Cows 24 :  24 R31 291.67 R100 000.00
Koei & Kalf/Cow & Calf 14 : 14 R50 071.43 R100 000.00
Verse/Heifers 29 : 28 R25 107.14 R70 000.00
Duurste bul:  LOT 11 – R40 000.00 KOPER:  RASAC MAA – MOSAMBIQUE
Duurste koei:  LOT 9 – R100 000.00 KOPER:  NIEL FOURIE – LYNNWOOD RIDGE
Koei & Kalf:  LOT 7 – R240 000.00 KOPER:  LUKAS BURGER – GRIEKWASTAD
Verse:  LOT 10 – R70 000.00 KOPER:  NIEL FOURIE – LYNNWOODRIDGE

72 SIMMENTALERS OP AANBOD O.A:

  • 50 Dragtige Koeie o.a 2 Koeie + 2 Kalwers
  • 6 Dragtige Verse
  • 1 Stoet Bul
  • 15 Gespeende Verse

Top Simmentalers op Aanbod o.a:

SC 15 29 – Jors Bridget

Dogter van SC 07 26 – Jors Natasha

  • LICHTENBURG SKOU 2018 – Junior Uier Kampioen & Junior Kampioen Koei
  • VRYBURG SKOU 2018 – Junior Uier Kampioen asook Junior & Groot Kampioen Koei
  • OTTOSDAL SKOU 2018 – Junior & Groot Kampioen Koei

SC 14 20 – Jors Amore

  • OTTOSDAL SKOU 2017 – Junior Uier Wenner

SC 0726 – Jors Natasha

  • RUSTENBURG SKOU 2011 – Reserwe Groot & Reserwe Senior Kampion asook Senior Uier Wenner

Lichtenburg Accommodation:

Little Dreams Guest House 018 632 0111

Scott’s Manor Guest House 018 632 0255

Klipspruit Varkboerdery reeds 25 Jaar in die bedryf

Stefaans Botha is ‘n Vooraanstaande Vark Vleis Produsent van Stoffberg wat ook ‘n toekenning gekry het in 2018 en is aangewys as die 3de Beste Sog kudde in SA (28 varkies gespeen van 1 sog). Die toekenning is geselekteer uit 70 000 soë. As gevolg van die uitbreek van Listeriosis het die vark pryse gedaal met 40 – 50% en so ook hul boerdery beinvloed, daarom die Uitverkoping van Jors Simmentalers.

Jors Simmentaler Stoet – 23 Jaar

Sedert 1995 – 2018

Na vele prestasies en toekennings het Jors Simmentaler Stoet hierdie jaar uitgeblink op die Vryburg Skou met die Junior en Groot Kampioen asook Junior & Groot Inter Ras Kampioen. Lichtenburg Skou die Junior Kampioen Koei en Junior Inter Ras Kampioen Koei. Oor die laaste 6 jaar het Jors Simmentaler Stoet 5 verskeie Uier toekennings gekry. Stefaans het ’n passie om prag diere te teel!

Route:

2km from Lichtenburg on the Koster road.  Showground on the right.

Navrae:

Clive Gardner Afslaers: 018 290 9610

Hendrik Nel: 082 491 8289

Stefaans Botha: 082 464 1185

Fred Dell: 082 926 0716