Algehele Uitverkoping van Fortuno Wit Brahman Stoet namens Nico & Yvonne van Niekerk
Location: Koster
91 WIT BRAHMANE O.A:
- 16 Dragtige Koeie
- 16 Koeie + 16 Kalwers (meeste 3-in-1)
- 18 Dragtige Verse
- 13 Oop Verse
- 4 Kudde Vaars
- 3 Bulle
- 5 Jong Bulle
Hartswater, Rooiwater & Galsiekteveld.
Plaas is reeds Verkoop!
Route:
7km from Koster on the Rustenburg road. Farm on the left.
Navrae:
Clive Gardner Afslaers 018 290 9610
Hendrik Nel 082 491 8289
Nico & Yvonne van Niekerk 082 831 5067