018 2905120 cga@lantic.net

838ha Blinkklip & 330ha Vreugde Leeudoringstad Bees / Saai Plase

Date: Wed 24 January 2018 at 11:00

Auction Date: Wed 24 January 2018 at 11:00

Auction type: Cattle Farm | Crop Farm | Farms | Game Farm

Beautiful Cattle / Crop farms with high carrying capacity and lots of water on behalf of Johan Janse van Resnburg

838HA PLAAS BLINKKLIP – verdeel in 10 gedeeltes

Prag bees / saai plaas met ho√ę drakrag en baie water.¬† Verdeel in 18 kampe.¬† 6 Windpompe, 2 dompelpompe, 6 damme & 5 nie toegeruste boorgate.¬† 2 Hoenderhokke (vat 3000 kuikens elk) & melk stal.

2 Huise:

  • 4 Slp huis met 2 bad/k, sit/k, eet/k, kombuis, studeerkamer, vleiskamer, pakkamer asook 1 slp woonstel. Garage, afdak & 2 store.
  • 3 Slp huis met 1 bad/k sit/k, eet/k, toegeboude sonstoep en 2 buitekamers.
RE ged van Ged 4 321.0011
Ged 5 49.2677
Ged 6 49.2691
Ged 7 49.2691
Ged 8 49.2677
Ged 9 49.2706
Ged 10 49.2720
Ged 11 49.2691
Ged 12 49.2706
Ged 18 122.4255

330HA PLAAS VREUGDE

Prag bees / saai plaas met ho√ę drakrag en baie water.¬† Verdeel in 7¬†kampe.¬† 2 Windpompe, 1 dompelpomp, 2 damme & 5 nie toegeruste¬†boorgate.¬† Varkhokke (¬Ī120 so√™), perdestalle & melkstal.¬† 3 Store.

6 Slp huis met 3 bad/k, 2 kombuise, sit/k, eet/k, studeerkamer, spens, toegeboude sonstop, 2 garages en swembad.

Route:

17km from Leeudoringstad on the Makwassie road turn left and follow indicators.  Sign: JPJ Janse van Rensburg.

Betalingsvoorwaardes:

5% Deposito plus 7% Afslaerskommissie en Waarborge binne 60 dae.

Navrae:

Clive Gardner Afslaers: 018 290 9610

Hendrik Nel: 082 491 8289