688ha Vaalrivier Wild plaas (11 gedeeltes) geleë in die Vredefort Koepel
Auction type: Exotic Game Farm | Farms | Game | Game Farm | Lifestyle Farm | Vaal River Farm | Vaalriver Property
Location: Parys | Potchefstroom | Vaalwater | Vredefort
Binneplaas met prag uitsigte oor die Koepel met bos, klowe en 700m Rivierfront aan die Vaalrivier!
Is huidiglik ‘n jagplaas. 3 Kampe. 5 Boorgate (3 toegerus) en 4 sementdamme.
Plaas is totaal omhein met wildsomheining, waarvan 60ha Jakkals weerstandend is. Sonkragnetwerk en eskom krag.
MAIN HOUSE:
Beautiful modern double storey main house with 5 bedrooms and 4 bathrooms. 2 Living areas, a dining room and study. Kitchen with Scullery. 2 Garages. Storage Room.
FARM MANAGERS HOUSE:
3 Bedrooms and 1 Bathroom with an open plan lounge / kitchen. Outbuilding with 3 garages. There is also a butchery with cooling room. Storage room. Carport.
JAGTERS VERBLYF:
Jagters houthuis met 2 slaapkamers, 2 badkamers en oopplan kombuis. 2 Jagters tente wat 6 persone slaap elk, elk met hul eie badkamer. Stoor.
9 Tente aan die Vaalrivier (is nog besig met die ontwikkeling, maar tente is reeds op).
WILD OP DIE PLAAS O.A:
- ± 16 Swartwitpense
- ± 18 Springbokke
- ± 12 Koper Springbokke
- ± 40 Blouwildebeeste
- ± 7 Goue Blouwildebeeste
- ± 14 Splits Blouwildebeeste
- ± 35 Elande
- ± 10 Gemsbokke
- ± 3 Waterbokke
- ± 12 Rooihartebeeste
- ± 12 Njala
- ± 15 Takbokke
- ± 35 Koedoes
- ± 200 Rooibokke
- ± 10 Sebras
- ± 5 Kameelperde
20km vanaf Parys, 43km vanaf Potchefstroom & 130km vanaf Johannesburg
ROETE:
Vanaf Potch ±34km op die Schoemansdrif pad. Net na die Vaalrivier by die t-aansluiting draai links en ry vir 6km. Draai dan weer links en ry vir 8km tot by plaas.
GPS: 26°53’38.1″S 27°16’34.4″O
BETALINGSVOORWAARDES:
5% Deposito plus 3.5% Afslaerskommissie en Waarborge binne 60 dae.
ENQUIRIES:
Clive Gardner Afslaers 018 290 9610
Hendrik Nel 082 491 8289
Dandré Nel 076 503 7900