671ha Ventersburg Bees / Wild plase
Auction type: Cattle Farm | Farms | Game Farm
Location: Ventersburg
671ha is verdeel in 3 gedeeltes o.a:
- Plaas Boschkloof 754 – 30.9374ha
- Plaas Doornberg 384 – 247.9273ha
- Plaas Bon Accord 269 – 392.4616ha
Prag stukkie bosveld in die Vrystaat met prag natuur, bos, koppe & klowe. Plaas is verdeel in kampe elk met sy eie water asook 3 windpompe & 6 sementdamme. Met sy klowe ‘n warm plaas in die winter. Top beesplaas maar ook ‘n potensiële wildplaas.  Die plaas grens aan die Willem Pretorius Wildreservaat vir 2.5km.
Roete:
Vanaf Ventersburg: Ry 37km op die R70 rigting Senekal.  Vanaf Senekal: Ry 20km op die R70 rigting Ventersburg.
Draai links op die teerpad en ry vir 13km tot by die Willem Pretorius Wildtuin se Ooshek. Draai regs op grondpad voor wildtuin en ry vir 7.7km.   Ry tot teenaan ‘n plaashek en draai dan links op die nou plaas grondpad vir 1.7km tot by ingang van die plaas.
GPS: S 28  17.425’ E  27 17.438â€
Plase Betalingsvoorwaardes:
5% Deposito plus 7% Afslaers kommissie en Waarborge 60 dae.
Navrae:
Clive Gardner Afslaers 018 290 9610
Hendrik Nel 082 491 8289
Dirk Serfontein 084Â 596 4782
Marié Serfontein 082 854 7017
Wessel Wessels 082Â 902 8646