436ha Eksotiese Wildplaas Klerksdorp asook Wild per katalogus
Location: Klerksdorp
436ha Plaas Elandslaagte is verkoop vir R5 000 000.00 aan Braam van Greuning van Schweizer-Reneke.
436ha Eksotiese Wildplaas Klerksdorp asook Wild per katalogus per openbare veiling Vrydag 13 Maart 2015 om 11:00 op die Plaas Elandslaagte namens Scharina Beleggings EDMS (Pty) Ltd.
Hierdie is ‘n prag opgeboude binneplaas naby Klerksdorp met puik sekuriteit van mede renoster buurplaas. Ge-elektrifiseerde wilds-teelkampe waarvan een 6ha is en die ander 20ha.
4 Boorgate 2 toegerus met windpomp en dompelpomp asook ‘n gronddam. Jagkamp met boma braai. Slag gerief. Baie goeie weiding met bos waarvan 70% gevestig is met smutsvinger
en die res is natuurlikke weiding. Werkershuis. Groot verskeidenheid wild o.a Swartwitpense, Njalas, Gemsbokke, Kalahari Springbokke, Rooihartbeeste, Waterbokke, Sebras & Volstruise.
Wild word opgeveil per katalogus:
- 5 Sables (waarvan 2 half boeties is van Penwood)
- 9 Njalas
- 43 Gemsbokke
- 38 Rooihartbeeste
- 60 Kalahari Springbokke
- 10 Waterbokke
- 5 Sebras
- 29 Volstruise
Route: 13km from Klerksdorp on the Wolmaransstad road turn left and follow directions for 5km.
Betalingsvoorwaardes: 5% Deposito plus 7% Afslaerskommissie en Waarborge binne 60 dae.
Enquiries: Clive Gardner Auctioneers: 018 290 9610, Hendrik Nel: 082 491 8289, Owner Tienie Ferreira 082 326 3228, Martin Ferreira 072 874 2910