018 2905120 cga@lantic.net

412ha Wild / Bees / Leefstylplaas, ±2km aan die Vaalrivier geleë in die Vredefort Koepel

Date: Tue. 11 Nov. 2025 at 11:00

Auction Date: Tue. 11 Nov. 2025 at 11:00

Stap in en Boer!

‘n Droomplaas geleë in ‘n skilderagtige omgewing met bos, groot bome, goeie weiding en prag uitsigte aan die Vaalrivier vir ±2km.

24 876m³  Registered Water rights per year.

‘n Prag plaas ideaal vir 3 families met moderne, nuutgeboude huise.  Baie veilig.

Die is ‘n opgeboude beesplaas met volledige beeshanteringsfasilliteite asook ‘n skaapstal en kraal en ooilam hokke.

A dream game farm fenced with game fencing.  Divided into 8 camps with electronic gates.  Complete slaughtering facilities with a cold room.

Baie goeie weiding met o.a soetveld, smutsvinger en unieke olienhoutbos.  3x Graan silos, elk met 3 fase krag.  In en uitlaai orgers.

Die rivier is totaal afgespan met hekke na die Vaalrivier.

Volledige opstal met 3 huise, store en buitegeboue:

HUIS 1:

‘n Luukse 3 slaapkamer huis met en-suite badkamers waarvan 2 met storte en 1 met ‘n hoekbad.  Groot kombuis met aparte opwas.  ‘n Groot leefarea met plek vir eetkamerstel en 11 sitplekke so oral in sitkamer.  Lapa aan die huis is toegebou en ‘n nuwe dak laat opsit word tans gebruik as ‘n naaldwerkkamer / laundry.

Die 3 slp/k huis, stoor en 2 slp/k woonstel is op Solar 25kva.  Geen Eskom krag.

HUIS 2:

‘n Ruim 4 slaapkamer huis met 2 badkamers.  ‘n Groot kombuis met aparte opwas, ruim leefarea asook ‘n 2de sitkamer, werkskamer en ‘n kantoor.  Heerlike afdak met ‘n ingeboude braai.  Court yard met ‘n bediende kwartiere met toilet en stort.  Fase 3 krag.

HUIS 3:

‘n Ruim 4 slaapkamer huis met 3 badkamers.  ‘n Groot kombuis met aparte opwas, ‘n ruim leefarea asook ‘n kantoor en pakkamer langs aan.  Heerlike afdak met ‘n ingeboude braai.  Fase 3 krag.

Groot stoor, werkers kamers met abblusie.  Werkswinkel met 2 dakke.

JAGHUIS:

Slaap 14 mense met solar beligting (geen krag).

VISVANG PLEKKE:

5 Visvang plekke waarvan 2 met afdakke (uitgrawings gedoen om dit moontlik te maak).  3 Abblusie blokke by visvang staanplekke

SPILPUNT:

  • 7ha Spilpunt
  • Besproeing met pomp en 2 kanonne
  • 2.5km Besproeing moederlyn (pomp in rivier 7.5kva dompelpomp)

BOORGATE & DAMME:

  • 3 Boorgate waarvan 1 met solar en 2 met krag
  • Toegeruste sement suiping
  • 2 Toegeruste grond suipings
  • Waterkrippe in al die kampe
  • 250,000l Sink dam en pompe

VERSKEIDENHEID WILD OP DIE PLAAS O.A:

Kameelperde, Elande, Sebras, Koedoes, Blesbokke, Njalas & Rooibokke

38km vanaf Potchefstroom

ROETE:

9km vanaf Parys op die R53, neem die Venterskroon pad en ry vir 5km.  Draai links op die Kopjeskraal pad en ry vir 3km.  Volg wegwysers.

GPS: 26°52’07.5″S 27°21’05.4″E

LOCATION:

https://maps.app.goo.gl/RqAdvsvmSCifde4d6

PAYMENT TERMS:

5% Deposit + 3.5% Buyers Commission and Guarantees within 60 days.

ENQUIRIES:

Clive Gardner Auctioneers 018 290 9610

Hendrik Nel 082 491 8289

Dandré Nel 076 503 7900

Nianco Nel 076 876 4400