018 2905120 cga@lantic.net

315ha Wild / Leefstyl / Gasteplaas dist Rustenburg / Koster

Date: FOR SALE

Auction Date: FOR SALE

Auction type:

Location:

Stap in en Boer

‘n Droomplaas met bos, koppe, goeie weiding en prag uitsigte oor die Magaliesberge.

This beautiful farm with complete infrastructure is perfectly located and offers tranquillity, seclusion, and panoramic beauty against the stunning backdrop of the Magaliesberg mountain range.

Powered by a strong solar system with backup storage, the entire farm operates independently of the grid.

Die prag plaas het 5 huise en is ideaal vir groot families, gastehuise of huurinkomstes.Al die huise is op Solar met Eskom as bystand. 

HOOFHUIS – DIE HART VAN DIE PLAAS

Die pragtige damfront eiendom het prag uitsigte oor die groot dam en Magaliesberge.  Daar is 4 ruim slaapkamers met 2 badkamers, ‘n oopplan ontwerperkombuis met ‘n spens en leefarea.  Die hoë plafonne en oopplan ontwerp bring lig en vars lug in, en die groot vensters bied prag uitsigte oor die dam en berge.  Daar is ook ‘n swembad met lapa, kroeg en boma.

BOSVELDHUIS 

Die prag huis is geleë in die veld en is ideaal vir families of groepe.  Daar is 6 Slaapkamers, 1 badkamer en oopplan kombuis.  ‘n Motorhuis met ekstra parkering.

DAMHUIS

Die Huis is ‘n ideale Gastehuis geleë teen die oewer met prag natuurskoon.  Die huis bestaan uit 4 Slaapkamers met 2 badkamers, ‘n oopplan kombuis en sitkamer/eetkamer.  Afdak vir 3 motors.  Braai met boma.

HUUR / GASTEHUIS

Die huis is ideaal om te verhuur of in ‘n gastehuis te omskep en bestaan uit 4 slaapkamers, 2 badkamers en ‘n oopplan kombuis / sitkamer, opwaskamer en ‘n eetkamer.  Onderdak braai en boma.

BESTUURDERSHUIS

Die huis is ideaal vir ‘n bestuurder of kan uitverhuur word.  Daar is 2 Slaapkamers met 1 volledige badkamer, kombuis, sitkamer, eetkamer en waskamer.  Stoep asook ‘n braai met boma.

This farm is also perfect for the Developer / Businessman and has lots of potential and can be developed into a safari camp, eco-tourism ventures or can be used for retreats, weddings etc.  The possibilities are endless.

Daar is verskeie gronddamme, natuurlike waterbronne en 4 boorgate waarvan 2 met solar werk.  Die plaas is totaal omhein met wildsomheining met ‘n verskeidenheid wild o.a: Blouwildebeeste,

Koedoes, Njalas, Rooibokke, Volstruise asook kleiner spesies en prag voëllewe.

This is a fully functional farm with complete infrastructure that generates revenue:

  • There is a Cold room and slaughterhouse facilities (ideal for producing meat)
  • There is a large shed, tool shed, and feed storage area
  • Complete Cattle Handling Facilities

Die staff kwartiere bestaan uit 4 slaapkamers, 2 badkamers en ‘n oopplan kombuis.

PAYMENT TERMS:

5% Deposit + 7% Buyers Commission + VAT and Guarantees within 60 days.

NAVRAE:

Clive Gardner Afslaers 018 290 9610

Hendrik Nel 082 491 8289

Dandré Nel 076 503 7900

Nianco Nel 076 876 4400