8148 ha & 8058 ha Askham / Van Zylsrus / Upington Wild / Bees / Skaapplase
Auction type: Cattle Farm | Farms | Game Farm | Potential Game Farm | Sheep Farm
Location: Askham | Upington | Van Zylsrus
Stap in en Boer!
Top plase geleë in die hart van die Kalahari met baie duine asook pragtige bosveld, kameeldoringbome en besonderse goeie weiding. Suid-Afrikaners stroom nou in getalle na die gewilde Askham / Van Zylsrus area.
The farms offers unforgettable landscapes and a sustainable livestock farming environment with good infrastructure and the calm of the Kalahari.
Die Kalahari-Wes pyplyn loop deur die plaas en voorsien die plaas van water, die plase is verdeel in kampe met 4 kampstelsels met sentrale water.
- Ged 67 Plaas Kalahari-Wes 251 – 8058.7054 ha
- Ged 65 Plaas Kalahari-Wes 251 – 8148.6553 ha
- Ged 157 Plaas Kalahari-Wes 251 – 12001.0600 ha
OPENING BID: R1 900.00 per ha
ONLINE BIDDING: Register 7 days before auction with FICA documents
12 001 HA FARM GOEBOE-GOEBOE:
‘n Top Wild / Bees / Skaapplaas
Goeboe-Goeboe is slegs 5.5km vanaf die naaste teerpad.
‘n Prag Kalahariplaas met baie goeie weiding en hoë drakrag. Die plaas is verdeel in 24 kampe met 4 kampstelsels met sentrale water.
¼ of the Farm is fenced with game fencing. All the fences are in good condition and were redone not too long ago.
Kalahari-Wes pyplyn loop deur die plaas en voorsien die plaas van water. Daar is 6x staal damme (15 000l elk) en 6x Jojo water tanks (5000l elk). Groot toegeboude stoor.
2x Cattle handling facilities with loading ramp and 2x Sheep handling facilities with loading ramp.
ROUTE TO 12 001 HA GOEBOE-GOEBOE:
A) 39km from Askham on the R360 to Upington. Turn right onto Vrysoutpan and drive for 5.5km.
B) 138km from Upington on the R360 to Askham. Turn right onto Vrysoutpan and drive for 5.5km.
GPS: 27°21’10.2″S 20°50’26.5″E
LOCATION: https://maps.app.goo.gl/Aarz5eY1Vs8Zuf9B9
8058 HA FARM SONDERPAN:
A Top Game / Cattle / Sheep farm
Die Kalahari-Wes pyplyn loop deur die plaas en voorsien die plaas van water. Daar is 5x staal damme (15 000l elk) en 5x Jojo water tanks (5000l elk). Die plaas is verdeel in 26 kampe met 4 kampstelsels met sentrale water.
This is a beautiful Kalahari Farm. The farm is completely fenced with game fencing. All the fences are in good condition and were redone not too long ago.
Het voorheen Buffels gehad vir jag doeleindes. Die permitte is in plek vir die aanhouding van Buffels asook ander wild.
There is a 2 bedroom house with a large shed.
1x Cattle handling facilities with a loading ramp as well as 4x small stock handling facilities with a loading ramps.
Die 8058ha is totaal omhein met wildsomheining, die omheining is in ‘n baie goeie toestand.
ROUTE TO 8058 HA SONDERPAN:
A) 39km from Askham on the R360 to Upington. Turn right onto Vrysoutpan and drive for 19km.
B) 138km from Upington on the R360 to Askham. Turn right onto Vrysoutpan and drive for 19km. The farm is on the right.
GPS: 27°23’00.3″S 20°57’40.2″E
LOCATION: https://maps.app.goo.gl/2xS9F4AkfQGby3179
8148 HA FARM DRIELING:
‘n Top Bees / Wild / Skaapplaas
Die plaas is ‘n potensiële Wildplaas, die een deel van die plaas grens aan die buurman se wildsdraad. Die plaas is verdeel in 26 kampe met baie goeie weiding en besonderse hoë drakrag. Al die heinings en kampe is in puik toestand.
5 Bedroom house with 3 bathrooms and a large shed.
4x Stock handling facilities with loading ramp as well as cattle handling facilities with a loading ramp.
Die Kalahari-Wes pyplyn loop deur die plaas en voorsien die plaas van water, daar is 6x Staal damme (15 000l elk) en 4x Jojo water tanks (5 000l elk).
ROUTE TO 8148 HA DRIELING:
A) 39km from Askham on the R360 to Upington. Turn right onto Vrysoutpan and drive for 30km.
B) 138km from Upington on the R360 to Askham. Turn right onto Vrysoutpan and drive for 30km. The farm is on the right.
GPS: 27°28’58.9″S 21°00’07.0″E
LOCATION: https://maps.app.goo.gl/DaQPitVrm6BE2Vqc7
150km from Upington Airport
GPS: 28°24’30.2″S 21°15’21.3″E
- 140km from Upington
- 47km from Askham
- 118km from Kgalagadi Transfrontier Park (Gemsbok Park)
- 112km from Kgalagadi Lifestyle Lodge
- 193km from Van Zylsrus
AUCTION AT SUN RIVER KALAHARI LODGE:
8 Steenbok Ave, Upington, 8801
GPS: 28°27’05.6″S 21°15’33.2″E
LOCATION:
https://maps.app.goo.gl/mBKP7WhXnNXPRbNr6
PAYMENT TERMS:
5% Deposit + 5% Buyers Commission and Guarantees within 60 days.
ENQUIRIES:
Clive Gardner Auctioneers 018 290 9610
Hendrik Nel 082 491 8289
Dandré Nel 076 503 7900
Nianco Nel 076 876 4400







