018 2905120 cga@lantic.net

2670ha Karoo Skaap / Bokplaas asook ‘n Potensiële Wild / Gasteplaas (398ha, 471ha & 1800ha) distrik Uniondale

Date: Fri. 4 July 2025 at 12:00

Auction Date: Fri. 4 July 2025 at 12:00

Situated in the heart of the Klein-Karoo!

2670ha Bestaan uit die onderstaande gedeeltes:

  • Ged 2 Naugasfontein 75 – 398ha
  • Plaas Annex Woetjes Kloof Suid 33 – 471ha
  • Plaas Woetjeskloof Suid 34 – 1800ha

Die plase word afsonderlik en gesamentlik opgeveil

Beautiful Klein-Karoo farms with mountains, gorges, valleys and breathtaking views!

Die plase bied natuurlike skoonheid en rustigheid met Karoo-veld en pragtige Karoo-plantegroei.

Die hoofplaas (1800 ha) het skaapkrale met ‘n laaibank asook ‘n toegeboude stoor.  Daar is ‘n gronddam wat gebreek is (die gebreekte grond dam is nie geregistreer nie).  Daar was voorheen lusern geplant onder die dam, die lande kan weer heromskep word in lusern lande indien die dam herstel word.  Groot opvang gebied.

The area is well-known as a global biodiversity hotspot and is known for kudus.  The farm is also suitable for Springboks.  The farms are adjacent to game farms with game fencing.

Die plaas is ’n ideale Leefstyl / Gasteplaas of Wildplaas!  Die plaas is geleë in die hart van die Klein Karoo se natuurlike prag.  Daar is geen onbeweibare plek (berg) op die plaas.

There are 5 solar pumps, 3 windmills and 2 boreholes which are not equipped.

Die bekende en gewilde Baviaanskloof se twee ingange is weerskante van die plaas. 

Die plase is geleë in ’n Gewilde Toeristegebied en is ideaal vir Gastehuise.

  • 20km from Uniondale • 44 km from Willowmore
  • 133km from George
  • 74 km from De Rust • 109 km from Oudtshoorn (City of the Year)
  • 136 km from the Cango Caves (3rd most popular tourist attraction in SA)
  • 149 km from Prins Albert

Grond met karakter. Uitsigte met waarde. ‘n Belegging vir geslagte.  Moenie hierdie geleentheid in die asemrowende Klein Karoo misloop nie!

ROUTE TO FARMS:

From Uniondale 20km on the N9 to Willowmore.  Farm on both sides.

GPS: 33°31’06.7″S 23°12’10.6″E

LOCATION NA PLAAS:

https://maps.app.goo.gl/wDDEfStDqWKRcPu26

AUCTION AT:

Aitsa Restaurant, Uniondale

01 Queen St, Uniondale

GPS: 33°39’32.8″S 23°07’26.5″E

LOCATION NA AITSA RESTAURANT:

https://maps.app.goo.gl/YShmXmbSXQMamLG57

BETALINGSVOORWAARDES:

5% Deposito plus 5% Kopers Kommissie + BTW en Waarborge binne 60 dae.

ENQUIRIES:

Hendrik Nel 082 491 8289

Dandré Nel 076 503 7900

Nianco Nel 076 876 4400