251ha Lindley plaas asook 100 Top Rooi & Wit Stoet Brahmane
Auction type: Brahman | Cattle | Cattle Farm | Farms | Lifestyle Farm
Location: Lindley
Hennie van Staden Brahmane veiling uitslae:
Diere/Animals | Verkoop/Sold | Gemiddelde/Average | Hoogste/Highest |
Bulle/Bulls | 6 : 6 | R36 666.67 | R40 000.00 |
Koeie/Cows | 21 : 20 | R14 925.00 | R20 000.00 |
Koei & Kalf/Cow & Calf | 49 : 49 | R17 051.02 | R32 000.00 |
Verse/Heifers | 19 : 15 | R14 700.000 | R40 000.00 |
Duurste bul: LOT 92 – R40 000.00 KOPER: POTGIETER HJ – UITENHAGE | |||
Duurste koei: LOT 8 – R20 000.00 KOPER: SILVER LAKE TRADING – RYNFIELD | |||
Koei & Kalf: LOT 77 – R32 000.00 KOPER: AVENOL FARM – S MCHARDY – EVERTON | |||
Verse: LOT 61 – R40 000.00 KOPER: AVENOL FARM – S MCHARDY – EVERTON |
251ha Plaas Tygerkloof
Prag leefstyl plaas met prag klowe, wilgerbome & uitsigte asook goeie vleiweiding verdeel in 17 kampe. 151ha weiding, 100ha smutsvinger / eragrostus voorheen met ou mielielande. 2 Boorgate, 1 met dompelpomp & 1 met windpomp.
Top Brahmane op Aanbod:
- 50 Rooi Brahmane o.a 3 Bulle & 47 Vroulike diere
- 50 Wit Brahmane o.a 2 Bulle & 48 Vroulike diere
Semen strooitjies op Aanbod van Wêreldklas Bulle o.a:
- 30x JDH Mr Ashton Manso 193/4
- 30x JDH Beckton De Manso 490/7
- 30x JDH Mr Echo Manso 237/1
- 30x JDH Mr Frank Manso 232/1
- 30x JDH Sir Lawford 616/6
- 30x Masbra MAS 05 6
- 30x V8 Mr 700 3
- 30x R10 Mr Manso 45
- 30x R10 Mr Manso
- 30x R10 Mr Royal Salute 02 86
- 30x R10 Burner Manso
- 30x R10 Remington Manso 214
- 30x R10 Mr Manso 22
Top genetika van die bekende R10, JDH, VAN, Masbra & HK teling.
Route to Farm Tygerkloof:
4km from Lindley on the Reitz gravelroad. Follow indicators.
Plaas Betalingsvoorwaardes:
5% Deposito plus 7% Afslaerskommissie en Waarborge binne 30 dae.
Navrae:
Clive Gardner Afslaers: 018 290 9610
Hendrik Nel: 082 491 8289