018 2905120 cga@lantic.net

198ha Herbertsdale / Mosselbaai Leefstyl plaas

Date: Tue 22 Dec 2015 at 11:00

Auction Date: Tue 22 Dec 2015 at 11:00

Auction type: Coastal Properties | Farms

Die skilderagtige plaas met prag natuur en waterstrome het baie klowe, bos, koppe en prag uitsigte en is geleë tussen Boskloof en Tierkloof.  Ideale Bees / Wild plaas!  Hierdie is ‘n waterryke plaas waar die Langtourivier vir 1km deur die plaas loop met 10ha besproeiing met waterregte asook 7 damme.  Daar is ‘n prag 3 slp huis met groot stoep & tuin met uitsig op klowe en damme asook 300m² stoor, 250 m² melkstal & waenhuis.  Puik beeshanteringsgeriewe.  Hierdie is ‘n In Stap en Boer plaas!  Die prag plaas is geleë 50km vanaf Mosselbaai.

Route:

From Herbertsdale 5km on the Van Wyksdorp road turn right after the low water bridge and drive for 1km.  Follow indicators.

GPS: S33  ̊58.469’ O 021  ̊47.147’

Betalingsvoorwaardes:

5% Deposito plus 7% Agente kommissie en Waarborge binne 60 dae.

Navrae:

Clive Gardner Afslaers:

Hendrik Nel

082 491 8289 / 082 829 7817