1490ha Eksotiese Wild / Teel Plaas dist Rustenburg asook Trekkers, Impl, Voertuie & Grondverskuiwings Masjinerie
Auction type: Buffalo Farm | Bushveld Farm | Earth Moving Equipment | Exotic Game | Exotic Game Farm | Farm Implements & Tractors | Farms | Game | Game Farm | Vehicles
Location: Rustenburg
Die SA STUD GAME PLAAS is ‘n Top ontwikkelde Wild / Teel plaas, Een van die Bestes in SA!
‘n Fantastiese wild teel stoet plaas met baie goeie weiding en prag uitsigte.
Droom plaas vir Buffel Boerdery! 54 Teelkampe waarvan 60% ontbos is. 440ha Aangeplante weiding wat bestaan uit o.a Waterberg mengsel (Wit buffel, Smutsvinger & Rhodes) en ander lande ‘n MG 4 & Wit buffel mengsel. Plaas is totaal omhein.
Baie water, plaas is geleë langs die Selonsrivier vir 1.5km. ±14ha Besproeiing. 7 Toegeruste boorgate (waarvan 3 vir die besproeiing) met dompelpompe en sommige met sement opgaardamme.
Teelprojekte vir o.a: Swartwitpense, Roans, Goue Wildebeeste, Konings wildebeeste, Livingston Elande, Goue Gemsbokke & Rooibokke.
RHENOSTERFONTEIN KANTORE & WOONHUIS:
Dubbel verdieping huis wat bestaan uit:
Boonste verdieping: 2 Slaapkamers, 1 badkamer, 1 slaapkamer en-suite & leefarea
Onderste verdieping: Kantoor, kombuis, raadsaal, leef area, 2x klein store, toilet, kluis & onder dak braai. Konferensie fasiliteite.
ZEPHANJESKRAAL GRASDAK HUIS:
2 Slaapkamers, w badkamer, groot solder (word gebuik as slaapvertrek), oopplan kombuis & leef area, stoep, swembad, buite geboue en afdak.
ZEPHANJESKRAAL HUIS 2:
1 Slaapkamers, 2 slaapkamers ensuite, kombuis, leef area & stoep.
ZEPHANJESKRAAL LODGE:
2 Slaapkamers en-suite, oopplan kombuis & leef area. 2 Kamers buite wat ‘n badkamer deel (aan die linkerkant) en 2 kamers wat ‘n badkamer deel (aan die regterkant).
Wild wat op die Plaas voorkom:
- Blesbok
- Eland
- Gemsbok
- Koedoe
- Njala
- Roan
- Rooibok
- Sable
- Springbok
- Tsessebe
- Wildebees
- Kameelperd
- Waterbok
- Zebra
- Duiker
- Steenbok
- Bosbokke
Plaas word afsonderlik verkoop. Kan onderhandel vir wild.
Trekkers, Impl, Voertuie & Grondverskuiwings Masjinerie op Aanbod:
TREKKERS:
- JD 6920 (2002) 535.9 ure
- JD 6215 (2005) 13518 ure
- JD 6400 (2001) 3037.9 ure
- JD 2651 (1990)
- Landini 95 (2008) 296.8 ure
- Landini Solis 60 (2014) 3125.6 ure
VOERTUIE:
- Polaris D/C Ranger 900 (2014) 454.4 ure
- Wildbesigtigings landrover (1996)
- 2x Kubota Karretjies RTV 900 (beide 2012) 4264.4 ure & 3398.2 ure
- 2x Plaas Cruisers 70 (2006 & 2012) 19824.7km & 206703km
MOTORFIETSE:
- Yamaha Raptor en wa
- 2x Can-am Outlanders 800CC (2008) 4567 ure & 3754 ure
GRONDVERSKUIWINGS MASJINERIE:
- TLB Terex Offroad 860 – 8 Series 8020 ure
WAENS:
- Nic Trailer – wild krat wat op bakkie pas
- Nic Trailer – klein wildswa
- 3x Plaas waens
IMPLEMENTE:
- Vuurvegter Unimog
- Vuurvegter Wa unit
- Vuurvegter bakkie unit
- Groot Hidroliese Disk
- Groot Hidroliese Lem – Erdvark
- 4 Skaar draai ploeg
- 3 Skaar skottel ploeg
- Dam Skrop
- Gif spuit ATASA 600l
- Boscutter
- 5x Welders
- 3 Paneel opslaan tiller
Roete:
27km vanaf Rustenburg op die Swartruggens pad, draai regs op Hoëbome pad vir 4km en draai regs op Waterval pad ry vir 7km tot by plaashek. GPS: S25°33’07.71” O26°57’24.73”
Betalingsvoorwaardes:
5% Deposito plus 7% Afslaerskommissie en Waarborge binne 60 dae.
Navrae:
Clive Gardner Afslaers: 018 290 9610
Hendrik Nel: 082 491 8289