018 2905120 cga@lantic.net

1035ha Bethlehem / Kestell Droom Saai / Bees Plaas met Lande & Besproeiing – Die Plaas Elandskop

Date: Fri. 11 Aug 2023 at 12:00

Auction Date: Fri. 11 Aug 2023 at 12:00

Location: Harrismith | Kestell

 

‘n Droom plaas met koppe, goeie weiding, baie water en prag uitsigte!

Die plaas grens vir ±3.5km aan die Elandsrivier.  Die prag plaas is verdeel in 10 kampe met baie goeie weiding met besonderse hoë drakrag.  Gedurende somers maande kan weiding gemaklik ±800 beeste dra.  2 Sterk boorgate wat in gebruik is en 1 Gronddam.  Goeie water verspreiding.  Verskeie fonteine met poele.  Sterk lopende water.  195 000m³ Waterregte per jaar (±20ha).  Beeshanteringsfasiliteite.  Eskom krag.

ROETE NA PLAAS:

Vanaf Kestell 16.4km suid op die R57.  Draai links op die S689/S1109 pad en ry vir 7.7km.  Die plaas is op linkerkant.

GPS: 28°22’19.0″S 28°51’14.8″E

LOCATION:

https://goo.gl/maps/3oEg1RyeiMSgNxLt7

ROETE NA VEILING – LAVENDER HILL COUNTRY ESTATE B&B:

4km vanaf Bethlehem op die N5/R26.  Venue op linkerkant.

PAYMENT TERMS:

5% Deposit plus 3.5 % Buyers Commission and Guarantees within 60 days.

ENQUIRIES:

Clive Gardner Auctioneers 018 290 9610

Hendrik Nel 082 491 8289

Dandré Nel 076 503 7900