018 2905120 cga@lantic.net

Hartenbos – 29 Thaba Nchu Ln.

Date: Ma. 29 Des 2025 om 11:00

Auction Date: Ma. 29 Des 2025 om 11:00

‘n Droom eiendom perfek geleë in die Hart van Hartenbos, ±300m vanaf die strand!

  • Erf: 952m²
  • Vloer: 331m²

Die droom eiendom is ideaal vir die groter gesin of ‘n potensiële gastehuis met 6 slaapkamers, 4.5 badkamers, 2 motorhuise en genoeg parkering.

Huisinhoud ingesluit (sekere items is uitgesluit soos per inventaris).

Loopafstand vanaf die strand met ‘n goeie inkomste potensiaal!

HOOFHUIS

  • 3 Ruim slaapkamers
  • Moderne badkamers
  • Oopplan sit- en eetkamer
  • Stylvolle kombuis met gas- én elektriese stowe
  • Ontspanningsarea op die boonste verdieping
  • Houtdek met ’n pragtige see-uitsig
  • Stoep met ingeboude braai

BUITEGEBOUE / WOONSTEL

  • 2 Slaapkamers waarvan een ’n kombuisie Die 2 kamers deel ‘n stort en toilet.  Dit word ook gebruik as ‘n wasgoedkamer tydens die vakansieseisoen.
  • 1 Slaapkamer woonstel met sy eie kombuis, leefarea en badkamer. Met sy eie privaat ingang en patio.

Jou kusbelegging wag!

BESIGTIGING:

Sat. 27 Desember 2025 van 16:00 tot 17:00 asook 1 uur voor die veiling

BETALINGSVOORWAARDES:

5% Deposito plus 5% Kopers Kommissie + BTW en Waarborge binne 30 dae.

NAVRAE:

Clive Gardner Afslaers 018 290 9610

Hendrik Nel 082 491 8289

Dandré Nel 076 503 7900

Nianco Nel 076 876 4400