STAAK BOERDERY VEILING: 1096ha Klerksdorp / Hartbeesfontein Saai / Bees Plaas asook 245 Suiwer Santa Kommersiële Beeste, Trekkers & Impl, Wild

Auction Date:Thu. 27 Augustus 2020 at 10:00

AUCTION DATE: Thu. 27 Augustus 2020 at 10:00
AUCTION DATE: Thu. 27 Augustus 2020 at 10:00

Top Saai / Bees Plaas!

400ha Sandleem lande waarvan 80ha Leemgrond.

200ha Smutsvinger en 490ha Weiding.  Verdeel in 11 kampe en al die kampe het toegang tot water.

Sterk water.  6 Boorgate wat met dompelpompe toegerus is, 2 windpompe, 5 boorgate wat nie toegerus is nie (10-15000l / u) en 1 met ‘n sonpaneel. Boorgat vir besproeiing is 15000 l / h.  Daar is ook 4 sementdamme, 3 watertenks van elk 5000l en ‘n gronddam.

HUIS 1:

Die huis het 4 slaapkamers met ingeboude kaste en 3 badkamers.  Sitkamer, eetkamer, TV-kamer, werkskamer, spens met rakke, kombuis en opwasgeriewe (±310 m²).  Omhein met ‘n elektriese veiligheidsheining en ‘n elektriese hek.

HUIS 2:

4 Slaapkamer huis met 2 badkamers.  Eet- / TV-kamer, onthaalarea met kroeg, kombuis, inloopkluis en kantoor. Dubbel motorhuis en waskamer (±260m²)

Lapa

Toerustingwinkel en 1000 Ton Silo (±1200m²).  Stoor (±250m²) met afdak (±250m²).  Groot ou Melkstal (±425m²).  3 Perde stalle.   Werkswinkel, motorhuis en stoorkamers (±230m²).  Trekkerskuur (±125m²).  9m² Koelkamer.  Veefasiliteite.  Werkershuis.  Die plaas het Eskom-krag.

25ha Wildskamp met elektriese drade (1.8m).

245 SUIWER SANTA KOMMERSIËLE DIERE:

40 JAAR SE TELING!

OP AANBOD:

  • 60 Koeie + Kalwers
  • 96 Dragtige Koeie
  • 40 Dragtige Verse
  • 40 Oop Verse
  • 5 Bulle
  • 4 Bulle (15 mnde)

Beeste word aangebied in groepe van 5 tot 10

TREKKERS & IMPLEMENTE OP AANBOD:

TREKKERS:

  • JD 7830 met autosteer (7391 ure)
  • JD Stroper 9570 STS (4711 ure)
  • JD 4020
  • JD 5715
  • MF 680 Cab
  • RS tafel karretjie
  • JD Flex tafel 675F
  • JD Plukkerkop 8 ry 894
  • JD 1750 Planter, vloeibaar & gif

IMPLEMENTE:

  • Falcon baal laaier
  • Hoëspoed 8 wiel sleepwa
  • 10 000l Tanker wa
  • Plat sleepwa
  • 2x Plat waentjies
  • Spoorweg wa
  • Sak wa
  • Oortap wa
  • Oortap awegaar
  • Blitz voermenger
  • Sleep 2000l spuit
  • 500l Water karretjie
  • Drotsky hammermeul
  • 9 Tand Ripper
  • Konskilde saadbed voorberyder
  • MF 2 rigting dis
  • 2 Wiel Waentjie
  • John Sheerer beitelploeg
  • 8x Self voerders
  • Diesel karretjie 1000l
  • Eurospan Strooier
  • Saad menger
  • Konkruit menger
  • Klein disse x2
  • Kunsmis tanks 5000l x2
  • Rol skoffel 8 ry
  • Skoffel 8 ry opvoubaar
  • Vetsak 4 skaar ploeg
  • Sanderum 4 skaar ploeg
  • Sanderum 5 skaar ploeg
  • Skraper 3 punt
  • Duisendpoot 3 ry
  • Water tank
  • Pto ratkas
  • JD 4m Dis
  • Ripper balk
  • Rol skoffel 8 ry
  • Roller 3.5m
  • 4 Tol Hark
  • Rovic ripper 5 tand
  • Skoffel 7m

ROUTE:

19km from Klerksdorp on the Ventersdorp road, turn left onto the Hartbeesfontein road for 2.5km.  Turn right onto the Opraap road for 7.2km and turn left.  Drive for 3km.

GPS: 26°36’35.1″S 26°33’20.0″E

Location: https://maps.app.goo.gl/gzUpm4YmEMGcdqnV7

PAYMENT TERMS:

Farm:

5% Deposit plus 3.5% Auctioneers Commission and Guarantees within 60 days.

Implements & Game:

3.5% Auctioneers Commission + Vat

NAVRAE:

Clive Gardner Afslaers 018 290 9610

Hendrik Nel 082 491 8289

Dandré Nel 076 503 7900

City:Dist Hartbeesfontein / Klerksdorp
Auction Date:Thu. 27 Augustus 2020 at 10:00