Rustenburg Private Vliegveld asook ‘n verskeidenheid Vliegtuie & Helikopters

Auction Date:Tue. 4 May 2021 at 12:00

private Aerodrome

AUCTION DATE: Tue. 4 May 2021 at 12:00
AUCTION DATE: Tue. 4 May 2021 at 12:00

This private Aerodrome is Perfect for the Developer / Businessman!!!

Very good location, only 15km from Rustenburg.

Die eiendom is ideaal vir instrukteurs vir opleiding en kan ook ‘n moontlike brandstof stasie wees.

Die eiendom is 27.7ha groot waarvan die vliegveld 13.9ha groot is en is verdeel in 2 kampe die 1 kamp bestaan uit die vliegveld & hanger en die ander kamp is landbougrond.

Daar is 3 fase krag.  Baie water met 3 boorgate o.a hoof boorgat is toegerus met ‘n dompelpomp, die 2de boorgat is toegerus en die 3de boorgat is nie toegerus nie.  ‘n 10 000l Watertenk met drukpomp is gekoppel om water aan die hanger te voorsien.

RUNWAY:

The runway is 900m long and 8.27m wide. 20-25 mm slurry seal tar surface with 300mm x 300mm cement sides.  The taxiway is 314m long and 5.4m wide, with concrete strips next to the runway on either side for aircraft pre-take off procedures.  20-25 slurry seal tar surface with 200mm x 150mm cement sides.  There is 84 ordinary lights installed along the runway and taxiway for possible night use.

HANGER:

The hanger is a double volume building with a roof cover is metal roof sheeting.  The front side of the hanger is fitted with three bi-fold steel doors (each 13m wide & 6m high).

Die Vliegtuighanger het ‘n beton vloer 545m² het ook ‘n kroeg en ‘n geteëlde verhoog met oorhoofse beligting.  Aan die anderkant van die hanger is daar ‘n kombuis met ‘n bedieningsluik na ‘n eetkamer, ‘n spens en ‘n toilet (totale vloeroppervlakte 58m²).  Daar is ‘n “loft” met ‘n houtvloer met ‘n staal- en houttrap bo-op die eetkamer en kombuis.  Die “loft” is ingerig vir vergaderings en het ‘n klein balkon van 8m² met uitsigte oor die aanloopbaan en vliegtuigparkeerarea.

There is ground floor male and female ablutions and a storeroom.  Ladies: 4 x toilets, 2 x hand basins.  Gents: 3 x urinals, 2 x toilets, 2 x hand basins.

There is a paved aircraft parking area of 460m² with proper kerbing.  Around the hanger on three sides is a paved pedestrian strip 1.7m wide; total paved area 109m².  On the eastern side behind the hanger is a concrete road 2.5m wide and 42m long (area 105m²).

Daar is ‘n buitegebou verdeel in twee kamers, waarvan een ‘n kragopwekkerkamer is.  Ingeboude braai met 3 graniet counter tops.  Die aanloopbaan is omhein met elektriese omheining.

GPS: 25°45’43.6″S 27°19’23.2″E

PAYMENT TERMS:

5% Deposit plus 3.5% Auctioneers Commission and Guarantees within 60 days.

ENQUIRIES:

Clive Gardner Auctioneers 018 290 9610

Hendrik Nel 082 491 8289

Dandré Nel 076 503 7900

City:Dist Rustenburg
Auction Date:Tue. 4 May 2021 at 12:00