Miniatuurperdjies Te Koop

20 Hingsies, 5 Merrie Vullens & 5 Merries te koop.

Pragtig & baie klein.  Palamino, Swart bond, Rooi bond & Swart.  Ideale troeteldier.

Aflewering kan gereël word.

Skakel 076 503 7900

Submit a Comment