145 Gleniqua Rylaan – ‘n Luukse, Elegante Huis voor op die See tussen George & Mosselbaai

Auction Date:Wed. 23 Dec 2020 at 17:00

AUCTION DATE: Wed. 23 Dec 2020 at 17:00
AUCTION DATE: Wed. 23 Dec 2020 at 17:00

A Magnificent property right on the beach!

FINALE BESLUIT!!!

Die eienaars verhuis na ‘n aftree oord en het reeds ‘n ander eiendom bekom.

A rare opportunity for the discerning buyer to become the owner of one of the most sought after beach properties on one of the main beaches the beautiful garden route can offer!

Hierdie juweel wat deur ‘n argitek ontwerp is, is voor op die see geleë!  U stap direk vanaf u grasperk na die sprankelende wit sand van die blouvlagstrand met sy eie lewensredders tydens skoolvakansies.  Die omgewing, Tuinroete het in vergelyking met ander lande die 3de beste klimaat met gematigde some en winter temperature.

Hierdie luukse elegante woning aan die strand met sy ontspanne atmosfeer bevat verskeie oopplan-leefareas met see-uitsigte vanuit byna elke kamer.  Jy kan byna daagliks sien hoe die dolfyne baljaar asook die majestueuse walvisse seisoenaal.

 As u die huis op grondvlak binnegaan, sal u ‘n groot oopplan-leefarea met groot skuifdeure vind, wat oopmaak op die groot stoep vanwaar u die strand & see kan geniet!

Die grondvlak het ‘n eetkamer, formele sitkamer, braaikamer met kombuisie en ‘n gesinskamer. Daar is ook ‘n goed toegeruste oopplan-kombuis, gastetoilet en hoofslaapkamer met ‘n en suite-badkamer.

 Die boonste verdieping bied 3 slaapkamers en 2 badkamers waarvan 2 slaapkamers prag uitsigte oor die see het met skuifdeure wat uitloop op die balkon.  Pool kamer sowel asook nog ‘n braaikamer en kombuisie met skuifdeure wat uitloop op die balkon. Daar is ook ‘n studeerkamer en naaldwerkkamer.

Buite is ‘n 5de slaapkamer met ‘n badkamer. Die dubbelmotorhuis het groot ingeboude kaste en outomatiese deure, asook ‘n dubbele motorafdak. Pragtige besproeiingstuin. 2 Wendy-huise vir tuingereedskap.

This property is very safe with access control at the main gate with an intercom system and an alarm system.  Positioned halfway between George and Mossel Bay with easy access on the N2.  The close proximity of the airport within 10 minutes makes commuting to all major venues country wide so much more convenient and effortless.

Moet nie uitmis op die absolute Droom Eiendom nie!!!!

VIEWING TIMES:
Sunday 20 December 2020: 16:00 – 17:00
Monday 21 December 2020: 16:00 – 17:00

TELEFOONBIEËRS MOET 1 DAG VOOR DIE VEILING REGISTREER

BETALINGSVOORWAARDES:

5% Deposito plus 7% Afslaers Kommissie & Waarborge binne 60 dae.

ENQUIRIES:

Hendrik Nel 082 491 8289

Dandré Nel 076 503 7900

 

City:Dist Glentana
Auction Date:Wed. 23 Dec 2020 at 17:00