ESTATE AUCTION OF LATE C GOUWS: 782ha Excelsior / Winburg Crop / Cattle Farms (205ha, 264ha & 313ha)

Auction Date:Fri 23 Aug 2019 at 11:00

AUCTION DATE: Fri 23 Aug 2019 at 11:00
AUCTION DATE: Fri 23 Aug 2019 at 11:00

Top Crop / Cattle Farms with beautiful mountains and views with 233ha Lands and 546ha grazing.

205HA PLAAS CORNELIAS RUST

Top saai / bees plaas met prag berge en uitsigte!  Met 88ha lande o.a 1 groot tef land en die res is weiveld.  Die plaas is verdeel in 5 kampe met water in elke kamp.  Goeie weiding met hoë drakrag.    4 Boorgate waarvan 1 windpomp, 2 sonpompe & 1 dompelpomp.  3 Slaapkamer woonhuis met groot stoep.  2 Store, 1 afdak asook ‘n  melkstal (nie meer in gebruik).  Bees stal.  Eskom krag beskikbaar.

264HA PLAAS ZON LIGT

Top saai / bees plaas met prag uitsigte met 80ha lande en die res is weiveld.  Eiendom is verdeel in 5 kampe met water in elke kamp.  Goeie weiding met hoë drakrag.  2 Boorgate waarvan 1 windpomp.

313HA PLAAS DISCORDIA

Top saai / bees plaas met 65ha lande en die res is weiveld.  Goeie vleiweiding.  Die plaas is verdeel in 5 kampe met water in elke kamp.  Goeie weiding met hoë drakrag.  2 Groot gronddamme.  4 Boorgate waarvan 1 windpomp.  Vetrivier loop deur die plaas met ‘n lang rivierfront.  2 Slaapkamer naweekhuis.  Geen eskom krag.

The farms will be auctioned off separately & collectively.

ROUTE:

6km vanaf Excelsior op die Winburg pad.  Plase is aan beidekante.  Veiling is aan regterkant.

GPS: 28°54’44.2″S 27°05’54.2″E

LOCATION:

https://goo.gl/maps/LTDNAfpFx8tPPGGfA

PAYMENT TERMS:

5% Deposit plus 3.5% Auctioneers Commission and Guarantees within 60 days.

ENQUIRIES:

Clive Gardner Afslaers 018 290 9610

Hendrik Nel 082 491 8289

Dandré Nel 076 503 7900

City:Dist Excelsior / Winburg
Auction Date:Fri 23 Aug 2019 at 11:00

Submit a Comment