Droom 186ha Vaalrivier Bees Plaas geleë in die Vredefortkoepel Wêreld-erfenis gebied

Auction Date:Tue. 1 June 2021 at 11:00

AUCTION DATE: Tue. 1 June 2021 at 11:00
AUCTION DATE: Tue. 1 June 2021 at 11:00

Prag plaas met panoramiese uitsigte geleë aan die Vaalrivier!

Plaas met prag uitsigte oor berge.  ±600m aan die Vaalrivier.  12 Weidingskampe.  18ha Aangeplante smutsvinger & 30ha droë lande.  2 Toegeruste boorgate (beide toegerus met sonkrag),  sinkdam & 3 krippe.  3 Krale.  Drukgang met nekklamp & laaiplatvorm. Klipstoor & arbeidershuis.

Besonderse geologie wat berge en vlaktes insluit.  Panoramiese uitsig omsoom deur berge tot 305 m hoog.  3/4 van die Plaas is omhein met Wildsomheining want daar is wildplase aan beide kante en die twee lang grense bestaan uit wildheinings.

Wild: Koedoes, elande, ribbokke, steenbokke, vlakvarke, ystervarke, bobbejane, blouapies, water- en berglikkewane, otters, visse en ‘n groot aantal voëls soos die Visarend (± 400 spesies).

Plantegroei: Groot verskeidenheid bome, struike en grassoorte wat die Vredefortkoepel landskap kenmerk as erfenis terrein.

ROUTE:

From Parys 3km on the Vredefort road turn right onto the Schoemansdrif road for 7km, turn right at the t-junction drive for 11km to the farm.

LOCATION:

https://maps.app.goo.gl/fsVYRUrUr4iNwHPX8

PAYMENT TERMS:

5% Deposit plus 3.5% Auctioneers Commission and Guarantees within 60 days.

NAVRAE:

Clive Gardner Afslaers 018 290 9610

Hendrik Nel 082 491 8289

Dandré Nel 076 503 7900

City:Dist Vredefort
Auction Date:Tue. 1 June 2021 at 11:00