Boedel veiling van 719ha Vereeniging / Potchefstroom Wild / Bees Plase (3 gedeeltes) met Lodge asook Wild per katalogus, Trekkers & Implemente

Auction Date:Wed 29 May 2019 at 11:00

AUCTION DATE: Wed 29 May 2019 at 11:00
AUCTION DATE: Wed 29 May 2019 at 11:00

Prag plase met baie bos, koppe en besonderse uitsigte oor vallei.   Luukse Lodge vir ±42 mense asook ideale trou venue.  Goeie vleiweiding met hoë drakrag in vallei.

Namens die Boedel van Wyle PJ Snyman

374HA:

Hoof woon huis met stoor en slagkamer.  3 Werker huise.  Witstinkhout boshuis met slaapplek vir 4, is volledig toegerus.  Bees krale.  Boorgat met dompelpomp.  2 Boorgate met sonpompe en 1 nie toegeruste boorgat.

177HA:

Snymanshof Lodge met ontvangs, onthaal area, kombuis, kroeg, waskamer en ‘n kapel.  Wag ‘n bietjie huis slaap 8, volledig toegerus.  Tarentaalkraal slaap 11, volledig toegerus.  Boorgat met dompelpomp.

166HA:

Thaba Tholo huis slaap 9, volledig toegerus.  2 Werker huise.  2 Boorgate met dompelpompe.

Plase word afsonderlik & gesamentlik opgeveil.

PIET SNYMAN - PADKAART SNYMANSHOF 2.xls

TREKKERS + VOERTUIE + IMPLEMENTE OP AANBOD:

 TREKKERS:

  • Foton 454 – 1258 ure (2013)
  • Foton 704 – 935 ure (2008)
  • Foton 824 – 1136 ure (2016)
  • Fiat 980

LAAIGRAAF:

  • Wuhlf Laaigraaf Buffalo ML18 – 192 ure – bak/vurk/platplaat (2016)

VOERTUIE:

  • Mahindra metjagtralies, winch ens (2007)
  • Toyota Hilux SUV – sitplekke vir game drives (1990)
  • Landcuiser 4.2 Diesel met vol diens rekord en jagtralies – 130 154km (2004)

WAENS:

  • 3x Plat Sleepwaens
  • 2x Tanker Waens met Pompe
  • 3x Klein Plaas Waens

IMPLEMENTE:

  • Unimog met 2 firefighters en watertank
  • Ronde Baler – baie nuut
  • Gifspuit
  • Voermenger
  • Klein Dis
  • Groot Hidroliese Dis
  • Baak Hark
  • 2x Slashers – 1 gras en 1 nog nooit gewerk nie
  • 2 x Tef snymasjiene
  • Tef saaier
  • Kunsmisstrooier
  • Skraper
  • 2x Drie skaar ploeë
  • Diverse Implemente
  • Trekker Hammermeul
  • Elektriese Hammermeul
  • 2x Bakkie Fire Fighters
  • 40kva Generator op Wiele

WILD PER KATALOGUS:

  • 40x Elande
  • 15x Gemsbokke
  • 30x Koedoes
  • 10x Waterbokke
  • 115x Blesbokke
  • 38x Wit Blesbokke
  • 60x Rooibokke
  • 44x Rooibokke / Splits ooie met 2 Swart Rooibok Ramme
  • 25x Springbokke
  • 30x Rooihartebeeste
  • 6x Zebras
  • 9x Afrika Buffel Bulle (4-6jr)
  • 20x Takbokke
  • 10x Volstruise
  • 20x Njalas
  • 20x Swartwildebeeste
  • 4x Swartwitpens Bulle
  • 4x Swartwitpens Verse

3x 4 MAN JAG PAKKETTE:

  1. 4 Man jag pakket:

1x Eland, 1x Gemsbok, 2x Blesbokke, 2x Rooibokke & 2x Springbokke

  1. 4 Man jag pakket:

1x Koedoe, 1x Rooihartebees, 1x Swartwildebees, 2x Rooibokke & 2x Springbokke

  1. 4 Man jag pakket:

1x Koedoe, 1x Swartwildebees, 2x Blesbokke, 2x Springbokke & 2x Rooibokke

ROETE:

a) Vanaf Potchefstroom op die N12 draai regs op die Vereeniging pad (R54) ry reguit aan vir ±35km. Draai regs op die Bronkhorstfontein pad en ry vir ±9km.  Snymanshof Lodge aan regterkant.

b) Neem die R54 uit Vereeniging en ry vir ±42km draai dan links by die Snymanshof bord (±2km voor die Parys / Fochville kruising). Ry reguit aan op grondpad vir 9km.  Plaas aan linkerkant.

GPS:

S 26°40″53.18 E 27°32″03.80

LOCATION:

https://goo.gl/maps/ErbXHXGTUsiwvg168

SNYMANSHOF WEBSITE:

www.snymanshof.co.za

PAYMENT TERMS:

Farms: 5% Deposit plus 3.5% Auctioneers Commission and Gaurantees within 60 days.

Game + Hunting Packages + Tractors + Impl: 3.5% Buyers commission + Vat

NAVRAE:

Clive Gardner Afslaers 018 290 9610

Hendrik Nel 082 491 8289

Dandré Nel 076 503 7900

City:Dist Vereeniging / Potchefstroom
Auction Date:Wed 29 May 2019 at 11:00

Submit a Comment