943ha Dwaalboom Wildplaas asook Wild per katalogus & Losgoed

Auction Date:Fri 8 April 2016 at 11:00

AUCTION DATE: Fri 8 April 2016 at 11:00
AUCTION DATE: Fri 8 April 2016 at 11:00

Die is ‘n prag wildplaas met baie bos, koppe en prag uitsigte verdeel in ‘n 450ha wildskamp en 492ha teelkamp wat bestaan uit 6 teelkampe.  Die plaas is ten volle toegespan met 2.45m draad.  Die jagkamp slaap 18 en bestaan uit 6x grasdakke elk 150 m³  met safari styl tente en en-suite badkamers.  Daar is 6 boorgate waarvan 3 toegerus is.  Groot nuutgeboude voerstoor & slagkamer met instap koelkamer.  Plaas is hoofsaaklik turf met snuifpeul bome.  Hoofopstal met swembad, braai area en Jacussi.

Plaas is 75km vanaf Thabazimbi, 70 km vanaf Northam, 35 km vanaf Dwaalboom & 15km vanaf Makoppa.

Verkoper is bereid om 50% van die koopprys te finansier!

Wild per Katalogus o.a:

  • Goue Wildebees bul Dinaka 4jr
  • 9x F1 Goue Wildebeeskoeie (2de kalf)
  • 5x F1 Goue Wildebees Verse 2jr
  • 5x F2 Goue Wildebees Verse 2jr
  • 10x F2 Wildebees kallers 2015 Des
  • 4x Goue Wildebees kallers 2015 Des
  • 2x Goue Wildebees kallers 2014 Des
  • 1x Swart Rooibok Ram
  • 10x F1 Rooibok ooie 15mnde
  • 300x Rooibokke
  • 9x Kameelperde
  • 40x Koedoes
  • 15x Waterbokke
  • 20x Gemsbokke
  • 3x F1 Koningsbulle 15 mnde

Losgoed:

  • Claas Talos 230 Trekker
  • T.O Hammermeul
  • Beton menger 200l
  • Sleep Dis
  • 2x Plaas Sleepwaens
  • Firefighter 5000l
  • Baal Vurk
  • ± 20 Ton Lusern groot pakke
  • CAT D7F Bulldozer 350 ure

Roete:

90km uit Thabazimbi op die Militêre teerpad tot 15km na Makoppa.  Plaas op regterkant.

Plaas Betalingsvoorwaardes:

5% Deposito plus 7% Afslaers kommissie en Waarborge 60 dae

Navrae:

Clive Gardner Afslaers 018 290 9610

Hendrik Nel 082 491 8289

 

City:Dist Dwaalboom
Auction Date:Fri 8 April 2016 at 11:00

Submit a Comment