942ha Klerksdorp Droom Bees / Skaap Plaas

Auction Date:Thu 21 Nov 2019 at 11:00

AUCTION DATE: Thu 21 Nov 2019 at 11:00
AUCTION DATE: Thu 21 Nov 2019 at 11:00

Stap in en Boer!  Intensiewe beesplaas 5 ster geriewe!

942ha (340ha & 601ha)

    

    

     

     

     

      

     

     

     

     

     

     

     

  

    

 

Weiding vir beeste.  Weiding ingedeel in 37 kampe met suipings in alle kampe.  Lande kamp van 4.87 ha (Was besproei).  4 Windpompe.  1 Kragkop met elektriese motor.  6 Damme wat suipings voer met tenkstaander wat kantore en huise voer.  1 Nuwe boorgat nie toegerus maar afgeseel.

SKAAP FASILITEITE                                         

27 Ooi kampe wat elk 25 ooie huisves met water, voerbakke en afdak vir koelte.  8 Voerkralle gedeelte onder dak in gebou en kan 600 lammers hanteer.  Ram kraal waar dekramme gehou word.  9 Kampe vir weiding vir oop ooie en ramme.     15 Dekkampies wat 5 ooie en ram hanteer. Gedeeltelik onderdak in gebou.  75 Lamhokke binne gebou.  Afdak waar hantering van skape plaas vind.  Wol en skeer stoor.  Die kantore, store, groeihuis, alle hanterings fasiliteite en skaapfasiliteite is binne geëlektrifiseerde wildheining gedeelte met kammeras.

BEES FASILITEITE                                           

Baie lang drukgang met sprei dip.   Hanterings krale . Twee laaibanke.  Voerkrale gedeeltelik onder dak.

GEBOUE EN ANDER FASILITEITE                                          

Kantoor, 3 klein store, groter stoor met laboratorium in een gebou (by die bees hanterings geriewe).

Baie groot voerstoor.  Twee ander groot store gebruik vir Kalahari Red bokke.  Kan vir skape ingerig word.  Alle fasiliteite, bees en skaap en weiding is gekoppel met gange.  3 Klinkerbaksteen 3 slaapkamer arbeiders huise. 1 Skakel arbeiders huis met 2 2 slaapkammer eenhede.

GREENFEED GROEIHUIS (WORD AFSONDERLIK & GESAMENTLIK OPGEVEIL)                                          

Lewer 2 ton groenvoer per dag. (Was gebruik om gars te groei vir skape).  Toegerus met 5 x 30000 BTU lugversorgers en 5 aksiale waaiers.  Water voorsiening tydskakelaar.

Voledige laai en uitlaai afdakke. www.greenfeed.co.za

 

30 KVA 3 fase kragopwekker as rugsteun vir groeihuis en kantore.

ROUTE:

From the bridge in Klerksdorp 35km on the Wolmaranstad road.  Farm on the left.

PAYMENT TERMS:

5% Deposito plus 3.5% Afslaerskommissie en Waarborge binne 60 dae.

NAVRAE:

Clive Gardner Afslaers 018 290 9610

Hendrik Nel 082 491 8289

Dandré Nel 076 503 7900

City:Dist Klerksdorp
Auction Date:Thu 21 Nov 2019 at 11:00

Submit a Comment