917ha Leeudoringstad Top Saai / Bees / Wildplaas (316ha, 141ha, 141ha, 76ha, 54ha, 141ha & 45ha)

Auction Date:Tue 17 Oct 2017 at 11:00

AUCTION DATE: Tue 17 Oct 2017 at 11:00
AUCTION DATE: Tue 17 Oct 2017 at 11:00

Top warmplaas met 417ha weiding, prag bos  & vleiweiding wat dit perfek maak vir beesboerdery asook 500ha sandleem / avelon lande.  Baie water vir moontlike besproeiing het voorheen 10ha besproei.  Verdeel in 11 kampe waarvan elk met sy eie water.  5 Boorgate, 3 windpompe, 3 damme asook 3 dompelpompe.  Eskomkrag.  2 Huise o.a ‘n 4 Slp huis met 2 badk asook ‘n 3 Slp huis met 1 badk.  Groot stoor.

  • Resterende Gedeelte van Gedeelte 11 vd Plaas Rietvallei 62 – 45.4248ha
  • Ged 12 vd Plaas Rietvallei 62 – 76.6610ha
  • Ged 13 vd Plaas Rietvallei 62 – 316.7398ha
  • Ged 23 vd Plaas Rietvallei 62 – 141.6204ha
  • Ged 24 vd Plaas Rietvallei 62 – 141.5906ha
  • Ged 25 vd Plaas Rietvallei 62 – 141.6218ha
  • Ged 26 vd Plaas Rietvallei 62 – 54.7830ha

Route:

Vanaf Leeudoringstad 15km op die Makwassie pad, draai links regoor Inhoek bdy oor treinspoor vir 3km.  Plaas op linkerkant.

Betalingsvoorwaardes:

5% Deposito plus 7% Afslaerskommissie en Waarborge binne 60 dae.

Navrae:

Clive Gardner Afslaers: 018 290 9610

Hendrik Nel: 082 491 8289

City:Dist Leeudoringstad
Auction Date:Tue 17 Oct 2017 at 11:00

Submit a Comment