75 Rodger str, Mosselbaai – ‘n Luukse gastehuis / huis met prag uitsigte oor Mosselbaai se hawe

Auction Date:Tue 29 Dec 2020 at 17:00

AUCTION DATE: Tue 29 Dec 2020 at 17:00
AUCTION DATE: Tue 29 Dec 2020 at 17:00

This breathtaking guest house / house is located on the hill of Mossel Bay with panoramic views of the sea, mountains and Mossel Bay’s harbor.

FINAL DECISION! 

Die pragtige huis bestaan uit 3 verdiepings geleë met het al die voordele van die noordelike son en die onvergeetlike uitsigte.  Die eiendom is tans is ‘n gastehuis met ‘n baie goeie inkomste, maar kan op sy eie as ‘n volledige wooneenheid funksioneer of is ook ideal vir 2 families.

Wanneer u die huis binne gaan op die middelste / straatvlak sal u die gevoel kry van warmte en styl wat deur al die vertrekke asook die balkonarea vloei. Die vlak bestaan uit ‘n leefarea, kombuis en braaikamer.  1 En-suite slaapkamer.  2 Motorhuise.

The upper floor consists of 4 en-suite bedrooms some of which flow out to outside areas. There is also an open plan living, dining and kitchen area and laundry room.

The lower floor has 3 en-suite bedrooms, a large office or relaxation room and the rooms all open onto the large deck which is partially covered and the sparkling swimming pool.

Die dek lei ook na die asemrowende tuin met ‘n besproeiingsstelsel.  Daar is ook ‘n wendy huis wat weggesteek is in die Knysna-agtige bos.

Die pragtige eiendom is geleë in ‘n baie gewilde straat in die gewildste sentrale deel van Mosselbaai, en is slegs ‘n paar minute se ry vanaf Santos-strand en Mosselbaai-punt.

TELEFOONBIEËRS MOET 1 DAG VOOR DIE VEILING REGISTREER

VIEWING TIMES:

Thursday 24 December 16:00 – 17:00

Sunday 27 December 16:00 – 17:00

as well as 1 hour before the auction

PAYMENT TERMS:

5% Deposit plus 3.5% Auctioneers Commission and Guarantees within 60 days.

ENQUIRIES:

Hendrik Nel 082 491 8289

Dandré Nel 076 503 7900

City:Dist Mosselbaai
Auction Date:Tue 29 Dec 2020 at 17:00