688ha Vaalrivier Wild plaas (11 gedeeltes) geleë in die Vredefort Koepel

Auction Date:Thu. 23 April 2020 at 11:00

AUCTION DATE: Thu. 23 April 2020 at 11:00
AUCTION DATE: Thu. 23 April 2020 at 11:00

Binneplaas met prag uitsigte oor die Koepel met bos, klowe en 700m Rivierfront aan die Vaalrivier! 

Is huidiglik ‘n jagplaas.  3 Kampe.  5 Boorgate (3 toegerus) en 4 sementdamme.

Plaas is totaal omhein met wildsomheining, waarvan 60ha Jakkals weerstandend is.  Sonkragnetwerk en eskom krag.

MAIN HOUSE:

Beautiful modern double storey main house with 5 bedrooms and 4 bathrooms.  2 Living areas, a dining room and study.  Kitchen with Scullery.  2 Garages.  Storage Room.

FARM MANAGERS HOUSE:

3 Bedrooms and 1 Bathroom with an open plan lounge / kitchen. Outbuilding with 3 garages.  There is also a butchery with cooling room.  Storage room.  Carport.

JAGTERS VERBLYF:

Jagters houthuis met 2 slaapkamers, 2 badkamers en oopplan kombuis.  2 Jagters tente wat 6 persone slaap elk, elk met hul eie badkamer.  Stoor.

9 Tente aan die Vaalrivier (is nog besig met die ontwikkeling, maar tente is reeds op).

WILD OP DIE PLAAS O.A:

  • ± 16 Swartwitpense
  • ± 18 Springbokke
  • ± 12 Koper Springbokke
  • ± 40 Blouwildebeeste
  • ± 7 Goue Blouwildebeeste
  • ± 14 Splits Blouwildebeeste
  • ± 35 Elande
  • ± 10 Gemsbokke
  • ± 3 Waterbokke
  • ± 12 Rooihartebeeste
  • ± 12 Njala
  • ± 15 Takbokke
  • ± 35 Koedoes
  • ± 200 Rooibokke
  • ± 10 Sebras
  • ± 5 Kameelperde

20km vanaf Parys, 43km vanaf Potchefstroom & 130km vanaf Johannesburg

ROETE:

Vanaf Potch ±34km op die Schoemansdrif pad. Net na die Vaalrivier by die t-aansluiting draai links en ry vir 6km.  Draai dan weer links en ry vir 8km tot by plaas.

GPS: 26°53’38.1″S 27°16’34.4″O

BETALINGSVOORWAARDES:

5% Deposito plus 3.5% Afslaerskommissie en Waarborge binne 60 dae.

ENQUIRIES:

Clive Gardner Afslaers 018 290 9610

Hendrik Nel 082 491 8289

Dandré Nel 076 503 7900

City:District Vredefort
Auction Date:Thu. 23 April 2020 at 11:00