599ha Ventersdorp Wild / Bees plaas met Lodge asook Wild per katalogus

Auction Date:Thu 8 June 2017 at 11:00

AUCTION DATE: Thu 8 June 2017 at 11:00
AUCTION DATE: Thu 8 June 2017 at 11:00

Moderne nuutgeboude lodge!

Moderne nuutgeboude lodge met slaapplek vir 45 mense asook ‘n pragtige wittebroodkamer met badkamer.  2 Lapas & Swembad.  Buitegeboue.

1 Toegeruste boorgat met dompelpomp & 2 sement damme.  Plaas is verdeel in 2 kampe. Omhein met wildsomheining.  Groot verskeidenheid wild op die plaas.

Wild per katalogus :

  • 36 Zebras
  • 8 Waterbokke
  • 120 Blesbokke
  • 12 Wit Blesbokke
  • 8 Springbokke
  • 110 Swartwildebeeste
  • 28 Gemsbokke
  • 30 Split livingstone Elande
  • 33 Volstruise
  • 15 Leswe ooie & 10 bulle (baie groot)
  • 8 Rooibokke
  • 10 Rooihartebeeste

Jagpakkette op Aanbod:

NO: 1

1 Zebra, 1 Swartwildebees Bul & 1 Blesbok Ram

Verblyf vir 2 dae

NO: 2

1 Swartwildebees bul, 1 Blesbok ram, 1 Zebra & 1 Gemsbok bul

3 dae Verblyf

 

Roete:

Vanaf Ventersdorp ry op die N14 Krugersdorp pad en ry vir 24km.  Draai links op die Klippan-grondpad en ry vir 13.5km.  Plaas is aan die regterkant.  GPS: S26° 16′ 474″ O27° 14′ 010″

Betalingsvoorwaardes:

5% Deposito plus 7% Afslaers kommissie en Waarborge binne 60 dae.

Navrae:

Clive Gardner Afslaers 018 290 9610

Hendrik Nel 082 491 8289

City:Dist Ventersdorp
Auction Date:Thu 8 June 2017 at 11:00

Submit a Comment