573ha & 565ha Klerksdorp / Hartbeesfontein Wild / Teel / Bees Plase

Auction Date:Thu. 25 April 2019 at 11:00

AUCTION DATE: Thu. 25 April 2019 at 11:00
AUCTION DATE: Thu. 25 April 2019 at 11:00

Een van die beste Wild / Bees Plase!

573HA PLAAS SCHOEMANSFONTEIN

Pragtige wildteelplaas met baie bos en 20 teelkampe, maar ook top beesplaas met goeie vleiweiding en 250ha aangeplante weiding.  Die plaas het ‘n hoë drakrag.

Luukse lodge met 8 en-suite kamers vir jagters / gasteplaas.  Groot lapa met boma.  5 Slp huis met 3 badk.  5 Store.  3 Arbeidershuise.

Daar is 6 Boorgate waarvan 4 toegerus is met windpompe, 1 dompelpomp en 1 monopomp.  Groot gronddam.  2 Sementdamme.  11 Jojo tanks.

565HA PLAAS SCHOEMANSFONTEIN

Prag wildsplass met baie bos en 7 teelkampe maar ook ‘n top beesplaas.  Goeie vleiweiding en 280ha aangeplante weiding.  Die plaas het ‘n hoë drakrag.  400 Pekanneutbome.

2 Slp naweekhuis.  3 Store.

5 Boorgate met 1 sonpomp, 2 windpompe en 2 windpompe met elektriese dompelpompe.  17 Jojo tanks.

Plase word afsonderlik & gesamentlik opgeveil.

JAG PAKKETTE:

2x 4 Man jag pakkette met luukse akkommodasie met boma braai ingesluit:

  • 1x Eland
  • 1x Gemsbok
  • 1x Blouwildebees
  • 1x Rooibok
  • 1x Springbok

ROUTE:

5.5km from Hartbeesfontein on the Brakspruit road.  Farm on the right.

PAYMENT TERMS:

5% Deposit plus 3.5% Auctioneers Commission and Guarantees within 60 days.

NAVRAE:

Clive Gardner Afslaers 018 290 9610

Hendrik Nel 082 491 8289

Dandré Nel 076 503 7900

City:Dist Klerksdorp / Hartbeesfontein
Auction Date:Thu. 25 April 2019 at 11:00

Submit a Comment