4943ha Beaufort-Wes Karoo Plaas

Auction Date:Fri. 2 Oct 2020 at 12:00

AUCTION DATE: Fri. 2 Oct 2020 at 12:00
AUCTION DATE: Fri. 2 Oct 2020 at 12:00

Prag Plaas in die Karoo met volledige infrastruktuur.

5ha Onder besproeiing met gevestigde lusern.  Verdeel in kampe.  Baie water met damme.  Klipkraal.  3 Huise met pragtige groot tuine.  Lusernskuur.  Hammermeulkamer.  Onderdak bokhokke opgedeel in krale elkeen met suiping vir ±700 bokke.  Dipgat met krale.  2 Groot skure.  Eskom krag.

HOOFHUIS:

Ruim hoofhuis met 4 Slaapkamer met 2 badkamers.  Oopplan kombuis.  Waskamer, 10 000l tenk.  Drukpomp.  Eskom.  Gas warmwater.  Binnebraai.

2DE HUIS:

3 Slaapkamer met 1 badkamer.  5000l Gaswarm water.

3DE HUIS (GASTEHUIS):

4 Slaapkamers met 1 badkamer.  Binnebraai.  5000l Tenk gaswarm water.  Eskom.

Afdak vir voertuie en motorhuis.  2 Buitekamers, enjin met oorskakeling.  Groot dubbel motorhuis.  ‘n Groot dam is deel van die tuin en is omhein vir ganse.  Elektriese pomp vir spuite.

JAGTERHUIS:  

3 Sinkkamers, binnebraai & buite toilet.

PAYMENT TERMS:

5% Deposit & 3.5% Auctioneers Commission and Guarantees within 60 days.

ENQUIRES:

Clive Gardner Auctioneers 018 290 9610

Hendrik Nel 082 491 8289

Dandré Nel 076 503 7900

City:Dist Beaufort-Wes
Auction Date:Fri. 2 Oct 2020 at 12:00