476ha Bethlehem Prag Saai / Bees / Skaap Plase asook Bendri Dormer / Tuli & Rooi Angus Stoete, Trekkers en Impl

Auction Date:Wed 14 Nov 2018 at 10:00

AUCTION DATE: Wed 14 Nov 2018 at 10:00
AUCTION DATE: Wed 14 Nov 2018 at 10:00

476ha Bethlehem Prag Saai / Bees / Skaap Plase namens BJM Rossouw

189ha Naudeskop Oost

111ha natuurlike- en vlei Weidings, verdeel in kampe met watervoorsiening.  ±9 ha Lusern (droeë land) – gebaal te word.

80 ha Sand/Leem tipe, 400 – 600 cm diep, met goeie status. Verdeel in kampe.

±15ha ingelyste besproeiing met ‘n keerwal in die Valsrivier, met standhoudende water voorsiening. Pomp met “dragline” pype en spuite word ingesluit.

1x Gronddam met goeie opvangs asook 2x Boorgate met elektiese dompelpompe.  Valsrivier met keerwal vir besproeiing en vir veesuipings in die kuile. Reënval tussen 650 – 750 mm.

Moderne Hoofhuis met 4x Slaapkamers, 2x Badkamers, Kombuis – met Fairy antrasietstoof, Spens, Sitkamer, Woonkamer, Eetkamer, Studeerkamer.  Stoep, tuin met besproeiing & uitsig.  Hoofopstal is veiligheids omhein met interkom hekke.  Ruim toegeboude grasdak lapa toegerus vir ontspanning.

Voerkraal vir 100 Lammers en Voerkrip vir 50 Beeste.  Lamhokke vir 80 ooie onder afdak.  Skape en Beeste hanteringsfasiliteite.  Omheinings met swaaihekke met gereelde instandhouding.

Melkstal, Afdakke vir Implemente en Voermeng met elektriese hamermeule.  Verskeie Store vir opberging.  Werkswinkel.  Plaas Slaghuis met Koelkamer.  Kantoor.

287ha Oukraal & Genadenthal

Die is ‘n prag plaas met 108 ha natuurlike- en vlei weidings, verdeel in kampe met watervoorsiening.  179 ha Sand/Leem tipe, met goeie status. Potensiaal vir ekstra ongeveer 40 ha Lande. Verdeel in kampe.

3 x Boorgate met dompelpompe en reservoir.  Skape en Beeste hanteringsfasiliteite.   Ou Melkstal, staal stoor met afdakke vir Implemente & Voermeng, staal stoor met 4 Silos met Awegare.  Omheinings met swaaihekke met gereelde instandhouding.

3x Slaapkamers, 2x Badkamers, Oopplan Kombuis, Sitkamer en aparte opwas. Buitekamer en dubbel Motorafdak – Stoep en tuinery.

Reënval tussen 650 – 750 mm/jaar.

Bendri Dormer Stoet / 272 Dormers op Aanbod:

  • 76 Stoet Ooie (meeste dragtig, lam Feb ‘19 ge-KI)
  • 143 Kommersiële Ooie (meeste dragtig, lam Feb ‘19 ge-KI)
  • 36 Ooie + Lammers
  • 5 Stoet Ramme
  • 12 Ramme

Ewes used from Johan Swart (Kinko Swellendam) en Erika Hanekom (Renosterrug Malesbury).

Rams used from Piet v Zyl, Reitz, Charl van Rooyen, Johan Swart en Erika Hanekom.

Bendri Tuli Stud / 37 Tuli on Offer:

  • 12 Cows
  • 15 Heifers
  • 6 Cows + Calves
  • 4 Bulls

Bendri Red Angus Stud / 59 Red Angus on Offer:

  • 23 Cows
  • 22 Heifers
  • 6 Cows + Calves
  • 8 Bulls

TREKKERS + IMPLEMENTE + LOSGOED:

Trekkers:

  • 2x Massey Ferguson 399
  • Massey Ferguson 35
  • Fiat 640 Trekker
  • 2009 Foton 1254 Titan

TLB:

  • Massey Ferguson TLB

Planters:

  • Soilmaster Koringplanter
  • Massey Ferguson 555 6ry m/planter + stanza

Balers:

  • Claas 34 Baler

Ploeë:

  • 11 Tand Beitelploeg
  • 10 Tand Beitelploeg

Rippers:

  • Landman 5 Tand Ripper
  • Monte Carlo 5 Tand Ripper

Disc:

  • 3-Punt Disc
  • John Deere Disc
  • Alfa Omega Disc

Sleepwaens:

  • 2x Massa Sleepwaens
  • 3x Sleepwaens
  • 2x 2-Wiel Sleepwaentjies

Hammermeul:

  • Drotsky Hammermeul

Implemente & Losgoed:

  • Mengele Kuilvoerkerwer
  • Honda Vuurvegter
  • Falcon Slasher
  • Kuhn 8 Tol Hooimes
  • Kuhn 4 Tol Hooimes stukkend
  • Vicon 4 Tol Hooimes
  • 2x 34 Tand Konskilde
  • Vierry Gewas Skoffel
  • 2x Onkruidspuite
  • 2x Rondebaal laaiers
  • Stikstof Toediener
  • Pad Skraper
  • Van Zyl Skrop
  • Woltafel
  • Dubbel Wolpres
  • Elektriese Motor 45kw
  • Tefsaaier
  • Skaap Elektroniese Skaal + 2 Balke
  • Bees KI-fles en Toerusting
  • Skaap KI toerusting
  • Beesskaal
  • 3 Fase Lugdruk Pomp
  • Rol Eg
  • Waterpomp Besproeiing 3 Fase
  • Honda Waterpomp

Route:

a) From Bethlehem on the R76 turn left on the Kaallaagte road and drive for 22km. Turn right on the S207. Farm on the right.

b) From Paul Roux on the Kaallaagte road and drive for 32km. Turn left onto S207.  Farm on the right.

Betalingsvoorwaardes:

5% Deposito plus 3.5% Kopers Kommissie en Waarborge binne 60 dae.

Enquiries:

Clive Gardner Auctioneers 018 290 9610

Hendrik Nel 082 491 8289

City:Dist Bethlehem
Auction Date:Wed 14 Nov 2018 at 10:00

Submit a Comment