457ha Droom Bees / Wild / Saai Plaas dist Sasolburg / Parys

Auction Date:Wed. 6 April 2022 at 11:00

AUCTION DATE: Wed. 6 April 2022 at 11:00
AUCTION DATE: Wed. 6 April 2022 at 11:00

A Dream Cattle / Game / Crop Farm

Geleë in een van SA se prima landbou gebiede!

Stap in & Boer!

‘n Volledige opstal met ‘n pragtige 500m² huis met 4 slaapkamers, 5 badkamers, ‘n studeerkamer, sit-en-eetkamer, konferensie kamer en kombuis.  Waskamer, vleiskamer, & woonstel.  6 Motorhuise asook ‘n afdak vir 4 voertuie.  Prag tuine met baie bome, omring deur vrede en rustigheid. Verskeie voëlspesies.

± 340ha Lands under planted grazing. Divided into 5 camps. Variety of game on the farm. 4x Game hides for sitting or picnics.  The farm is completely fenced with game fencing (± 15km game fence).

7 Boorgte met 2 windpompe, 3 elektries en 2 nie.  4 Damme, 3 gronddamme asook 6 kuile in die vlei.  4x Groot store asook ‘n werkswinkel.  Beeshanteringsgeriewe.  Skaap krale onder dak.

BETALINGSVOORWAARDES:

5% Deposito + 7% Kopers kommissie & Waarborge binne 60 dae

ROETE:

10km vanaf Sasolburg op die R59 na Parys.

ENQUIRIES:

Clive Gardner Auctioneers 018 290 9610

Hendrik Nel 082 491 8289

Dandré Nel 076 503 7900

City:Dist Sasolburg / Parys
Auction Date:Wed. 6 April 2022 at 11:00