448ha Swartruggens / Koster Bees Plaas

Auction Date:Tue. 10 Nov. 2020 at 11:00

AUCTION DATE: Tue. 10 Nov. 2020 at 11:00
AUCTION DATE: Tue. 10 Nov. 2020 at 11:00

Beautiful cattle farm with lots of bush, good grazing and beautiful views!

320ha Weiding met hoë drakrag. Gelisensieer om 30ha te besproei.  Bewerkbare grond.  2 Boorgate (1 toegerus en 1 sterk water). 2 Reservoirs (1 vir beeste en 1 vir huis).  Verdeel in 5 kampe met water.  Plaas is totaal omhein met 1.2 heining.

PAYMENT TERMS:

5% Deposit plus 3.5% Buyers Commission and Guarantees within 60 days.

ROETE:

  1. Van Swartruggens op Ventersdorp pad (R53) vir ±25km. Volg wegwysers.
  2. Van Koster op R52 na Lichtenburg vir ±13km, draai regs op Swartruggens pad vir ±22km. Volg wegwysers.

GPS: 25°48’13.4″S 26°35’35.7″E

NAVRAE:

Clive Gardner Afslaers 018 290 9610

Hendrik Nel 082 491 8289

Dandré Nel 076 503 7900

City:Dist Swartruggens / Koster
Auction Date:Tue. 10 Nov. 2020 at 11:00