321ha Makwassie Saai / Bees Plaas

Auction Date:Fri. 23 Oct. 2020 at 11:00

AUCTION DATE: Fri. 23 Oct. 2020 at 11:00
AUCTION DATE: Fri. 23 Oct. 2020 at 11:00

FINALE BESLUIT!

Prag saai plaas met 100ha sandleem lande. 221ha Weiding met bos en Kameeldoringbome.  4 Kampe met 2 boorgate (1 toegerus) en 1 Windpomp.  Beeshanteringsfasiliteite.

ROETE NA PLAAS:

Vanaf Makwassie op die Wesselsbron pad vir 1km draai regs op die Ruskraal grondpad vir 23km.  Volg wegwysers.

VEILING BY WOLMARANSSTAD GHOLF CLUB:

27°12’38.9″S 25°59’01.2″E

LOCATION: https://goo.gl/maps/Q2TPLvqJpe5dHWXP6

BETALINGSVOORWAARDES:

5% Deposito + 3.5% Afslaers Kommissie & Waarborge binne 60 dae.

NAVRAE:

Clive Gardner Afslaers 018 290 9610

Hendrik Nel 082 491 8289

Dandré Nel 076 503 7900

 

City:Dist Makwassie
Auction Date:Fri. 23 Oct. 2020 at 11:00