3 Schweizer Reneke / Christiana Wild / Bees / Pekanneut Plase (711ha, 428ha & 361ha)

Auction Date:Tue 10 March 2020 at 12:00

AUCTION DATE: Tue 10 March 2020 at 12:00
AUCTION DATE: Tue 10 March 2020 at 12:00

3 Top Wild / Bees / Pekanneut Plase

428HA WILD / BEES PLAAS:

Met ‘n volledig toegeruste Lodge (slaap ±25) en boma braai.  Slagkamer & Koelkamer.  Die Lodge is omhein elektriese omheining.  Goeie weiding.  Die plaas is totaal omhein met wildsomheining.  2 Boorgate waarvan 1 dompelpomp.

711HA BEES / WILDS PLAAS:

Voerkraal vir 700 kalwers met groot skuur.  Verdeel in 13 kampe met water.  Stoet plaas met Bul stalle en krale onderdak.  Groot stoor.  2 Wildskampe met elektriese omheining.  350ha Aangeplante weiding o.a Borseltjiegras & Blou buffelgras.  Volledig ontwikkel met 4 kampstelsel met 17 kampe met water.  4 Boorgate, 1 dompelpomp & 5 damme.  Eskom krag.

361HA PEKANNEUT / BEES PLAAS:

Waterregte vir 59ha.  25ha Pekanneut bome 3½ – 6½jr (2500) onder besproeiing met reservoir.  4 Boorgate waarvan 1 dompelpomp asook 2 sementdamme.  Plaas is verdeel in kampe met water.  Aangeplante weiding o.a Borseltjiegras & Blou buffelgras.  70ha natuurlike weiding.  Eskom krag.

Die plase word afsonderlik & gesamentlik opgeveil.

ROETE:

a) 50km from Christiana in die rigting van Schweizer Reneke.

B) 48km vanaf Schweizer Reneke.

GPS: 27°30’33.2″S 25°04’09.1″O

PAYMENT TERMS:

Farms: 5% Deposit plus 3.5% Auctioneers Commision and Guarantees within 60 days

ENQUIRIES:

Clive Gardner Afslaers 018 290 9610

Hendrik Nel 082 491 8289

Dandré Nel 076 503 7900

 

City:Dist Schweizer Reneke / Christiana
Auction Date:Tue 10 March 2020 at 12:00