446ha Wild plase – 172ha Jabulani Wildplaas Vredefort / Viljoenskroon asook Wild, Trekkers & Impl

Auction Date:Wed 25 Nov 2015 at 11:00

AUCTION DATE: Wed 25 Nov 2015 at 11:00
AUCTION DATE: Wed 25 Nov 2015 at 11:00

172ha Jabulani Wildplaas

Dit is ‘n opgeboude lopende besigheid & baie winsgewend.  Daar is ook ‘n pragtige trou venue vir 200 gaste met volledige restuarant, 2 swembaddens, 12 chalets, 10 lock cabins, 3 slp huis & 2 slp huis asook 82 Karavaan staanplekke met amblisieblokke.  2 Wildkampe – 76ha & 100ha met groot verskeidenheid wild o.a Rooibokke, Blesbokke, Elande, ens  asook 10 Leeukampe.  Wild word ook aangebied, getalle sal later bevestig word.

Route:

172ha Jabulani Gamefarm – 25km from Viljoenskroon & 25km from Vredefort on the R59.

Plase Betalingsvoorwaardes:

10% Deposito plus 7% Afslaerskommissie en Waarborge binne 60 dae.

Navrae:

Clive Gardner Afslaers: 018 290 9610

Hendrik Nel: 082 491 8289

Johan Gebhardt 082 873 2291

 

City:Dist Vredefort / Viljoenskroon
Auction Date:Wed 25 Nov 2015 at 11:00

Submit a Comment