1600ha Bees Plaas, Plaas Panfontein distrik Bloemhof

Auction Date:Tue. 21 June 2022 at 11:00

AUCTION DATE: Tue. 21 June 2022 at 11:00
AUCTION DATE: Tue. 21 June 2022 at 11:00

Prag bees plaas met baie water!

1600ha bestaan uit 11 gedeeltes o.a:

22ha, 156ha, 312ha, 263ha, 12ha, 48ha, 71ha, 28ha, 38ha, 121ha, 529ha

Sterk fontein (90 000l) met baie sterk water en daar is ook 3 boorgate by die fontein.  Potensiële besproeiing op ‘n groot gedeelte van ±120ha ou lande.  2 Groot panne, 3 groot sinkdamme, 2 sementdamme en 7 boorgate.

Die plaas is verdeel in 23 kampe, waarvan elk met sy eie water.

Goeie weiding met hoë drakrag.  Baie vleiweiding.  Beeshanteringsfasiliteite.  Het voorheen met skape / boerbokke geboer.

Opstal met ‘n 2 slaapkamer huis, woonstel asook ‘n grasdak woning.  Groot skuur.  3 Werkershuise.

ROUTE TO THE FARM PANFONTEIN:

8km from Bloemhof on the N12 to Christiana.  Turn right onto the Sterkfontein road for 10km.  The farm is on the left.

GPS: 27°37’14.8″S 25°26’34.3″E

THE AUCTION IS AT:

Bloemhof Gholfklub – Christiana Road, Bloemhof

GPS: 27°39’11.7″S 25°35’33.9″E

PAYMENT TERMS:

5% Deposit plus 3.5% Buyers Commission and Guarantees within 60 days.

ENQUIRIES:

Clive Gardner Auctioneers 018 290 9610

Hendrik Nel 082 491 8289

Dandé Nel 076 503 7900

City:Dist Bloemhof
Auction Date:Tue. 21 June 2022 at 11:00