160 Port Natal Laan, Hartenbos – Asemrowende, Ultra Moderne dubbel verdieping huis

Auction Date:Mon. 28 Dec 2020 at 17:00

AUCTION DATE: Mon. 28 Dec 2020 at 17:00
AUCTION DATE: Mon. 28 Dec 2020 at 17:00

Elegant en onberispelik tot in die fynste detail!  ‘n Ultra Moderne dubbel verdieping huis geleë in Hartenbos slegs 500m vanaf die strand!

FINALE BESLUIT! 

Die eienaars emigreer na Australia!

  • Erf: 260m²
  • Floor: 360m²

When you enter the breathtaking house, you experience the house’s natural & bright feeling.

The house consists of 5 spacious en-suite bedrooms, each with its own air conditioner and underfloor heating. There are 2 bedrooms downstairs, of which 1 bedroom has its own entrance. The master bedroom as well as the other 2 spacious bedrooms are upstairs.

Die ruim oopplan-sitkamer, eetkamer en kombuis vloei uit op die patio met ingeboude braai en swembad wat met die druk van ‘n knoppie verhit kan word.

Die pragtige kombuis het ‘n middeleiland, Kalahari Spring granietblaaie en is toegerus met ‘n SMEG gasstoof.    Die kombuis het ook ‘n loop in spens & aparte opwaskamer.  Op die boonste verdieping is daar nog ‘n pragtige blou kombuis.

Die sitkamer het surround sound binne en buite op die braaidek asook Zeinhaiser Headsets om met die nuutste film te ontspan.  Die deure onder en bo na die patio het elektroniese beheerde blindings.

Hartenbos is a perfect holiday resort with an endless expansive golden beach for hikers and anglers! The shallow, sandy lagoon offers safe swimming and rowing. Whale, dolphin and seal watching are very popular.

Gedurende die hoogseisoen het Hartenbos-strand stalletjies wat van seekos tot klere verkoop.  Daar is ook ‘n verhitte binnenshuise swembad, supertube, ‘n vermaaklikheidsentrum en nog vele meer!!!

TELEFOONBIEËRS MOET 1 DAG VOOR DIE VEILING REGISTREER

VIEWING TIMES:

Thursday 24 Dec 17:00 – 18:00

Sunday 27 Dec 17:00 – 18:00

as well as 1 hour before the auction

PAYMENT TERMS:

5% Deposit plus 7% Auctioneers Commission and Guarantees within 60 days.

ENQUIRIES:

Hendrik Nel 082 491 8289

Dandré Nel 076 503 7900

City:Dist Hartenbos
Auction Date:Mon. 28 Dec 2020 at 17:00