1312ha Spog / Droom Saai / Bees Plaas tussen Schweizer-Reneke / Migdol & Glaudina, 538ha Ottosdal Beesplaas asook 150 Brangus Vroulike Kommersiële Diere & 5 Bulle

Auction Date:Thu. 26 Nov 2020 at 11:00

AUCTION DATE: Thu. 26 Nov 2020 at 11:00
AUCTION DATE: Thu. 26 Nov 2020 at 11:00

  

  

   

  

  

  

1312HA FARMS KLIPSPRUIT, GRASPAN & TWEEPANNEN

Prag Boerdery eenheid met ‘n volledige opstal en beeshanteringsgeriewe.

Voorheen die plase van William Hallatt

12 GEDEELTES:     

292ha, 151ha, 86ha, 43ha, 85ha, 85ha, 50ha, 65ha, 65ha, 130ha, 130ha, 130ha

1312ha waarvan 400ha baie goeie lande wat reeds bewerk is.  912ha Weiding met o.a 200ha aangeplante weiding.  Beeskrale en beeshanteringsgeriewe.  Baie goeie weiding met hoë drakrag.

Pressure grazing – 32 camps, each with its own water.Baie Camel thorn trees.

14 Windmills & 11 Dams.  The farm has a lot of water (irrigated previously from a borehole).

Ruim 4 slaapkamer huis.  4 Groot store.

538HA FARM DRIEKUIL

Top Cattle farm with lots of grazing with a high carrying capacity and lots of water!  150ha Planted smuts finger.  The farm is divided into 8 camps.

Spruit loop deur die plaas met ‘n groot dam en baie vleiweiding.1 Windpomp (boorgat toegerus), 2 boorgate (nie toegerus nie) asook 3 gronddamme.

AANBOD:

150 Brangus Kommersiële Vroulike diere

  • 30 Koeie + Kalwers
  • 60 Dragtige Koeie
  • 30 Dragtige Verse
  • 30 Oop Verse

5 Bulle

  • 3 Brangus Bulle
  • 2 Braunvieh Bulle

Beeste is op die hoogste vlak bestuur en gespuit teen alle heersende siektes.  Ge-ent met RB51.

ROETE NA 1312HA & VEILING:

A) Vanaf Schweizer-Reneke 39km op die Migdol pad. Draai regs na Glaudina en ry vir 20km, draai dan links en ry vir 6km.  Plaas is weerskante.

B) Vanaf Wolmaransstad 35km op die Schweizer-Reneke pad. Draai regs na Glaudina en ry vir 20km, draai dan links en ry vir 6km. Plaas is weerskante.

1312HA GPS & VEILING:

26°56’28.8″S 25°37’19.1″O.

1312HA LOCATION EN NA VEILING:

https://goo.gl/maps/fDkUWH14BJgkBdEbA

538HA ROUTE:

From Ottosdal 5km on the Lichtenburg road.  The farm is on both sides.

538HA GPS:

26°45’38.6″S 25°59’34.4″E

538HA LOCATION:

https://goo.gl/maps/2wVKW9QWfb87Cgsk6

PAYMENT TERMS:

5% Deposit + 3.5% Buyers Commission and Guarantees within 60 days.

ENQUIRIES:

Clive Gardner Auctioneers 018 290 9610

Hendrik Nel 082 491 8289

Dandré Nel 076 503 7900

City:Dist Schweizer-Reneke / Migdol / Glaudina
Auction Date:Thu. 26 Nov 2020 at 11:00