126ha Coligny “Life Style” plaas

Auction Date:Wed 4 March 2015 at 11:00

AUCTION DATE: Wed 4 March 2015 at 11:00
AUCTION DATE: Wed 4 March 2015 at 11:00

126ha Coligny Leefstyl Plaas is verkoop vir R2 400 000.00 aan Elvis Monye van Coligny.

Die plaas bestaan uit 2 gedeeltes a) Leeufontein 77ha & b) Leeufontein 49ha. Hierdie eenheid is tans ‘n beesplaas met prag 3 slp huis & 2 woonstelle. Swembad & Tennisbane met lapa en boma braai. Daar is 6 skure. Verdeel in 7 kampe met sy eie water en 1 windpomp & dompelpomp. Beeshanteringsgeriewe en voerkraal asook 70ha aangeplante smutsvinger.

Route:

1km from Coligny on the Dipperspos road turn left for 500m.

Betalingsvoorwaardes: 5% Deposito plus 7% Afslaerskommissie en Waarborge binne 60 dae.

Enquiries: Clive Gardner Auctioneers: 018 290 9610, Hendrik Nel: 082 491 8289, Owner Danie le Grange 084 5111 885

City:Distrik Coligny naby Lichtenburg
Auction Date:Wed 4 March 2015 at 11:00
Hectares:126

Submit a Comment