1268ha Droom Wildsplaas distrik Bloemhof / Christiana

Auction Date:Tue. 12 April 2022 at 11:00

AUCTION DATE: Tue. 12 April 2022 at 11:00
AUCTION DATE: Tue. 12 April 2022 at 11:00

Die perfekte Wildsplaas, diep weggesteek met baie bos en goeie weiding!

Prag binneplaas met baie Doringbome, Kameeldoringbome, Vaalbos, Rooigras & Soetveld.  1243ha is omhein met 2.4m wildsomheining met 21 drade.  Daar is 10 wildsuipings met 3 sinkdamme, 3 sonpompe en 2 windpompe.  1 Boorgat wat toegerus is met ‘n 3 silinder lister enjin met monopomp.

Beautiful double storey thatched house with 3 bedrooms and a double garage. The thatched roof has been newly covered.

8 Bed hunting camp thatched roof house with 4 bedrooms with a kitchen and a sitting-dining room. The thatched roof is newly covered.

Bestuurders woonstel met 2 slaapkamers, slagplek asook vleisverwerkings geriewe met ‘n koelkamer.  ‘n Groot toegeboude stoor 12m x 18m en gereedskap kamer.  4 Slaapkamer netjiese werkershuis.

81vk Tonnel tuin.  1km Vliegveld.  Die eienaar verkoop agv gesondheids redes.

Daar is 14 wild spesies op die plaas tans, daar kan onderhandel word oor die wild.  Baie trofee / hoë kwaliteit wild.

Groot hoeveelheid Swartwitpense, Gemsbokke, Koedoes, Kameelperde, Waterbokke, Blesbokke, Rooibokke en Springbokke.

ROUTE:

From Bloemhof 29km on the Christiana road, turn right just after the Britten road onto the Soutpan road for 6km and turn then right at the crossing for 4.5km.  The farm is on the left.  Follow indicators.

PAYMENT TERMS:

5% Deposit + 7% Buyers Commission and Guarantees within 60 days.

NAVRAE:

Clive Gardner Afslaers 018 290 9610

Hendrik Nel 082 491 8289

Dandré Nel 076 503 7900

City:Dist Bloemhof / Christiana
Auction Date:Tue. 12 April 2022 at 11:00