1148ha Top Saai / Bees Plaas Karokom distrik Viljoenskroon / Bothaville

Auction Date:Tue 27 July 2021 at 12:00

AUCTION DATE: Tue 27 July 2021 at 12:00
AUCTION DATE: Tue 27 July 2021 at 12:00

1148ha Plaas Karokom

Top Saai Plaas met Diep Sandleem Lande

650ha Top Saai Lande.  498ha Weiding met hoë drakrag.  50ha Aangeplante smutsvinger.

Die weiding het 2 windpompe en 3 damme wat water aan al 6 kampe voorsien.

Spacious 5 bed/room house with 3 bathrooms.  TV and dining room, Lounge, Kitchen & Pantry.  Relaxation room by pool.  5 Garages.  Outside buildings.  The house has 2 equipped boreholes.

FARM PAYMENT TERMS:

5% Deposit plus 3.5% Buyers Commission & Guarantees within 60 days.

ROETE:

1148HA PLAAS KAROKOM:

GPS: 27°10’43.2″S 26°43’15.1″E

23km vanaf Bothaville op die R30 na Orkney.  Draai regs op die grondpad vir 6km.

21km vanaf Orkney op die R30 na Bothaville.  Draai links op die S950 en ry vir 2.4km tot by die Senwes Grainlink Silo’s,  draai dan regs op die grondpad en hou reguit aan vir 11.8km.  Draai dan links en ry tot by die plaas.

LOCATION:

https://goo.gl/maps/rvfEfCWtktj6cmnc9

VEILING WORD GEHOU TE BOERE BOSS:

a) 19.8km van Orkney op die R30 na Bothaville.

b)35.7km van Bothaville op die R30 na Orkney.

GPS: 27°04’09.1″S 26°43’19.6″O

ENQUIRIES:

Clive Gardner Auctioneers: 018 290 9610

Hendrik Nel: 082 491 8289

Dandré Nel: 076 503 7900

City:Dist Viljoenskroon / Bothaville
Auction Date:Tue 27 July 2021 at 12:00