713ha Vaalrivier Besproeiing / Bees / Wildplaas ±1.2km aan die Vaalrivier (86ha, 248ha & 379ha) asook 50 Swart Brangusse
Auction type: Cattle Farm | Crop Farm | Farms | Game Farm | Guest Farm | Implements | Irrigation Farm | Lifestyle Farm | Potential Buffalo Farm | Tractors | Vaal River Farm
Location: Potchefstroom | Vaalrivier | Viljoenskroon
Stap in en Boer!
- Ged 8 van die Plaas Walkraal 498 – 85.6532ha
- Plaas Walkraal 755 – 247.8315ha
- RE Ged van Ged 6 van die Plaas Walkraal 498 – 379.0625ha
PLASE WORD AFSONDERLIK & GESMANETLIK OPGEVEIL
‘n Top besproeiingsplaas aan die Vaalrivier met 20ha waterregte, nog ekstra 50ha water regte is in proses om geregistreer te word.
65ha Spilpunt Besproeiing o.a:
- 3 Toring Spilpunt – 12.5ha
- 5 Toring Spilpunt – 32.5ha
- 4 Toring Spilpunt – 20ha
The farm is also a top Cattle / Game farm. One side of the farm has game fencing. The farm is also an ideal Buffalo farm. The farm is divided into camps. 6 Boreholes and 2 Windmills. 2 Pumps of which 1 with a 37KW electrical pump.
Daar is ‘n 3 slaapkamer huis met 2 badkamers. ‘n Groot toegeboude stoor. Dompelpomp by die huis. ‘n Ou opstal met 5 slaapkamers sonder ‘n dak.
Workers’ house. 5 Eskom power points, of which 3 are operational.
ROETE:
20.8km vanaf Potchefstroom op die R501 na Viljoenskroon. Draai links op die Schoemansdeiftpad en ry vir ±3km. Plaas aan weerkante.
GPS: 26°55’42.5″S 27°05’07.5″E
LOCATION:
https://maps.app.goo.gl/b5npWKbzBnAQNHdF8
PAYMENT TERMS:
5% Deposit plus 5% Buyers Commission + VAT and Guarantees within 60 days.
NAVRAE:
Clive Gardner Afslaers 018 290 9610
Hendrik Nel 082 491 8289
Nianco Nel 076 876 4400
Dandré Nel 076 503 7900







