018 2905120 cga@lantic.net

710ha & 280ha Zastron Skaap / Beesplase met Lande

Date: Fri. 24 May 2024 at 12:00

Auction Date: Fri. 24 May 2024 at 12:00

Location: Bloemfontein | Zastron

Stap in en Boer!

710HA (5 Gedeeltes):

  • Restant van die Plaas Withoek 371 – 170.0533ha
  • Plaas Almeria 1 – 171.1094ha
  • Ged 1 van die Plaas Bothania 23 – 119.8759ha
  • Plaas Leliepoort 29 – 83.1321ha
  • Plaas Claudius 220 – 166.6055ha

Droomplase met baie goeie lande, weiding en prag uitsigte!  Die plase is aangrensend en vorm ‘n goeie eenheid.

Die plaas is verdeel in 18 kampe met baie goeie weiding en vleiweiding met besonderse hoë drakrag.  Fonteine loop deur die plaas met baie vleiweiding.

4 Cement dams, 3 Borehole of which 2 are equipped with solar pumps and 1 with a windmill.

20ha Lande Lusern.  82ha Ou lande wat omskep is in aangeplante weiding maar kan weer heromskep word in top saai lande.

Ou opstal met ‘n stoor en ‘n skeerstoor.  Nie Eskom krag.

280HA:

  • Restant van die Plaas Grootrand 58 – 280.5727ha

‘n Droom Bees / Leefstylplaas

The farm is divided into 4 camps, each with their own water and very good grazing and marsh grazing with a high carrying capacity.

Daar is 2 fonteine wat deur die plaas loop met baie Goeie vleiweiding.  2 Boorgate waarvan 1 toegerus is met solar pomp asook 5 gronddamme.

ROUTE TO FARMS:

12km from Zastron on the Rouxville gravel road.  Follow indicators.

GPS: 30°23’41.6″S 27°06’55.4″E

LOCATION FARMS:

https://maps.app.goo.gl/ANoRKrab4yYYHVrj8

ROUTE TO AUCTION – ONS HOTEL ZASTRON:

22 Hoofdstreet, Zastron

LOCATION ONS HOTEL:

https://maps.app.goo.gl/E1C5YtK8Skzf4gbt8

PAYMENT TERMS:

5% Deposit + 3.5% Buyers Commission and Guarantees within 60 days.

ENQUIRIES:

Clive Gardner Auctioneer 018 290 9610

Hendrik Nel 082 491 8289

Dandré Nel 076 503 7900