018 2905120 cga@lantic.net

2ha Droom Leefstyl / Skaapplaas aan die Vaalrivier dist Potchefstroom

Date: Sat. 8 Feb 2025 at 12:00

Auction Date: Sat. 8 Feb 2025 at 12:00

‘n Droom Leefstyl / Skaapplaas aan die Vaalrivier

Koop die hele plaas of 50% aandele in die Maatskappy en kry jou huis aan die Vaalrivier

Daar is ñ 11kw dompel pomp in die rivier en die hele perseel is vol sprayers tot voor in die teerpad.  Daar is een boorgat met baie water.

Daar is 2 prag huise, elk is ongeveer 1000m² met duur afwerkings met 80m rivierfront, waarvan die 1 huis verhuur word met ‘n goeie inkomste.

Huise het inverter air cons.  Beide huise het ‘n gas stoof met 7 plate en 4 oonde asook ‘n 300lt solar geyser.By die huise voor en agter is ligte wat alles verlig in die aand met day night switch.  ‘n Mooi gevestigde tuin met  prag bome en asemrowende uitsigte oor die Vaalrivier.

Huis 1

2 Slaapkamers
3 Badkamers
Oop plan sitkamer ,eetkamer, kombuis
Kombuis + Spens
Waskamer
Sitkamer eetkamer braai area met ingeboude braai en spit
Studeerkamer
120 vk meter onder dak stoep met uitkyk oor rivier
Linnekamer
4 Garages
7 Motorafdakke
Ingangs portaal

Woonstel met 1 slaapkamer en ‘n badkamer

Huis 2

3 Slaapkamers
3 Badkamers
Oop plan kombuis eetkamer braai, leef area
Studeer kamer
120 vk meter onder dak stoep wat uitkyk op die rivier
Kombuis + Spens
Waskamer
Linnekamer
4 Garages
4 Motorafdakke
Ingangs portaal

2 Slaapkamer huishulp huis met ‘n sitkamer, kombuis en badkamer.

Daar is ń hek voor by ingang met motor.  Die hele eiendom is omhein met 8 vt beton mure met plaveisel vanaf die teerpad tot by die huise.  Elke huis het ń 10,000 lt water tank met ń drukpomp.  Die motorhuise sowel as die stoor het remote deure.  Daar is ook ‘n 35kva genetator wat altwee huise bedien as die krag af is.  3 Fase krag aansluiting.

Groot 500 vk meter stoor asook ‘n 700 vk meter skaap stoor met alle geriewe om skaap te werk met laaibank skaal en wasbak alles onder dak.

ROETE:

29km vanaf Potchefstroom op die R53 na Parys. Draai links op die Lindequesdrif / Vanderbijlpark pad en ry vir 20km tot by Vaaloewer / Lindequesdrif afdraai, draai regs op Main straat en ry verby die Overland winkel. Draai links op die eerste teerpad, Oorbietjes straat en ry vir ±1.6km, tot by nommer 40 Oorbietjes straat.

GPS: 26°45’38.7″S 27°34’16.8″E

LOCATION:

https://maps.app.goo.gl/aqBgBBEaUn9aNBPz8

PAYMENT TERMS:

5% Deposit + 3.5% Buyers Commission and Guarantees within 60 days.

ENQUIRIES:

Clive Gardner Auctioneers 018 290 9610

Hendrik Nel 082 491 8289

Dandré Nel 076 503 7900