018 2905120 cga@lantic.net

13.8ha Magaliesberg / Krugersdorp Gaste / Leefstylplaas met Deli, Akkommodasie & Restaurant met Besigheidsgeleenthede

Date: Fri. 8 September 2023 at 11:00

Auction Date: Fri. 8 September 2023 at 11:00

Meat & Eat Deli

Ideaal vir die Sakeman!

A Beautiful well maintained Farm with various business activities

 Die is ‘n pragtige gaste / leefstylplaas met asemrowende uitsigte.  6ha Weiding (±1000 bale per jaar).  Daar is 2 boorgate (5000 lph & 8000 lph).  2x 38 000lt Gryswaterdamme vir besproeiing.

The Meat Processing Facility is a listed vendor and supplies Bluechip Retail Stores (including all equipment and 4x Cold room Fridges and 1x Cold room Freezer).

A fully equipped Restaurant and factory outlet shop with a good income.

Akkommodasie ten volle gemeubileer

  • Slaap plek vir 5 by Bushlapa
  • Slaap plek vir 4 by Breeze

5x Stoorkamers, onderdakparkering & werkswinkel.

2x Well maintained 3 bedroom houses with modern kitchens and bathrooms.

This is a beautiful farm with lots of potential and business opportunities.

The farm is well located between game farms near Krugersdorp, Hekpoort, Magaliesberg, Hartbeespoortdam, Pretoria, Rustenburg and Brits areas

BETALINGSVOORWAARDES:

5% Deposito plus 3.5% Kopers kommissie en Waarborge binne 60 dae.

ROETE:

Vanaf Magaliesburg volg die R24 na Rustenburg vir 15km.  Draai regs en ry vir 2.5km (pad word grondpad).  Draai dan regs op Hekpoort pad vir 2.5km.  Draai links op R465 vir 1km.  Hou links as pad vurk op die R99 vir 1.5km.  Plaas links.

GPS: 25°52’42.9″S 27°29’12.8″E

https://goo.gl/maps/VqnJpBiKgq7Rs8VA8

NAVRAE:

Clive Gardner Afslaers 018 290 9610

Hendrik Nel 082 491 8289

Dandré Nel 076 503 7900