018 2905120 cga@lantic.net

71 Muller str, Tergniet

Date: Mon. 30 Dec 2024 at 17:00

Auction Date: Mon. 30 Dec 2024 at 17:00

Auction type:

‘n Moderne toesluit-en-gaan strandhuis

‘n Prag 5 slaapkamer strandhuis met 4.5 badkamers met asemrowende uitsigte en maklike toegang tot die strand.  Die huis bestaa uit 2 vlakke.

Die 1ste vlak bestaan uit 3 slaapkamers waarvan 1 slaapkamer en-suite is.  Daar is ook ‘n aparte badkamer en ‘n gaste toilet.  Ruim ontspannings / tv-kamer met prag uitsigte oor die see.  Daar is ook ‘n aparte en-suite kamer wat ideal is vir gaste.  3 Motorhuise.

Die 2de vlak bestaan uit die oopplan kombuis / leef / onthaal area wat uitgaan op ‘n dek met prag uitsigte van die tuinroete.  Daar is ook ‘n ingeboude braai.  Die hoofslaapkamer is en-suite met skuifdeure wat uitgaan op die dek.

PAYMENT TERMS:

5% Deposito + 3.5% Kopers Kommissie + BTW en Waarborge binne 60 dae.

ENQUIRIES:

Hendrik Nel 082 491 8289

Dandré Nel 076 503 7900